Le Corbusier and the human body
Loading...
Date
Authors
Steyn, Gerald
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
Le Corbusier (1887-1965), the famous Swiss-French artist, architect and town planner – celebrated
as he is – is also widely criticised for allegedly dehumanising cities, ignoring the dignity of the
individual and for introducing an alienating architecture and urbanism. Although the “Modulor”
system he developed in the late 1940s in order to relate the human body to dimensions in the built
environment is well known, in numerous manifestos and writings spanning fifty years, he also
consistently confirmed his compassion for the human well-being and quality of life at all levels.
Since his ideology is so diametrically opposed to that of which he is accused, this article explores the
actual role of the human body in his work.
Le Corbusier (1887-1965), die beroemde Switser-Franse kunstenaar, argitek en stadsbeplanner – vereerd soos hy is – word ook wyd gekritiseer omdat hy na bewering stede ontmenslik het, die waardigheid van individue geïgnoreer het en omdat hy ’n argitektuur en stedelikheid van vervreemding ingelei het. Alhoewel die “Modulor”-stelsel wat hy in die laat veertigerjare van die vorige eeu ontwikkel het om die menslike liggaam in verband te bring met afmetings in die bouomgewing goed bekend is, het hy ook in talle verklarings en geskrifte, wat vyftig jaar gedek het, bestendig sy deernis vir menslike welstand en kwaliteit van lewe op alle vlakke bevestig. Aangesien sy ideologie geheel en al teenoorgesteld is [aan dit] waarvan hy beskuldig word, ondersoek hierdie artikel die werklike rol van die menslike liggaam in sy werk.

Description
Keywords
Human body, Jeanneret, Charles-Edouard (Le Corbusier), 1887-1965, "Modulor", Proportion systems
Sustainable Development Goals
Citation
Steyn, G 2012, 'Le Corbusier and the human body', South African Journal of Art History, vol. 27, no. 2, pp. 259-272. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]