Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September
dc.contributor.advisor | Du Toit, Johann | |
dc.contributor.postgraduate | Kruger, M.I. | |
dc.date.accessioned | 2016-11-14T06:18:02Z | |
dc.date.available | 2016-11-14T06:18:02Z | |
dc.date.created | 1988 | |
dc.date.issued | 1988 | |
dc.description | Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1988. | en_ZA |
dc.description.abstract | Die uitstalling van die Sasol-kunsversameling is vanaf 30 Julie tot 13 September 1988 op die kampus van die Randse Afrikaanse Universiteit aangebied. Dit was een van die grootste uitstallings van kontemporêre Suid-Afrikaanse skilderkuns. Ek het ook hierdie gebeurtenis benut om my museumkundeskripsie op te basseer. My doelstellings is tweerlei van aard. Aan die een kant wil ek vir die Sasolmaatskappy 'n verwysingsdokument daar stel, aangesien dit hul eerste uitstalling van die versameling was. Aan die anderkant wil ek ook aan organiseerders en werkers aan kunsuitstallings van so ‘n groot omvang ‘n paar praktiese riglyne daar stel. Hierdie riglyne kan as raamwerk dien waarvolgens soortgelyke uitstallings in die toekoms gestruktureer kan word, aangesien die skripsie vanuit ‘n praktiese oogpunt benader is. | af_ZA |
dc.description.availability | Unrestricted | en_ZA |
dc.description.degree | MA | en_ZA |
dc.description.department | Visual Arts | en_ZA |
dc.identifier.citation | Kruger, M 1988, Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/57944> | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/57944 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | University of Pretoria | |
dc.rights | © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. | en_ZA |
dc.subject | UCTD | en_ZA |
dc.title | Die uitstalling van die Sasol-Kunsversameling, 30 Julie-13 September | af_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |