A comparison between formal debt administration and debt review : the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 2)

dc.contributor.authorBoraine, A. (Andre), 1957-
dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.authorRoestoff, Melanie
dc.date.accessioned2013-02-11T13:46:09Z
dc.date.available2013-02-11T13:46:09Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractOngeveer ’n dekade gelede het die Departement van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling, na aanleiding van klagtes deur verbruikers oor die misbruik van die administrasieprosedure, ’n projek ter hervorming van hierdie prosedure van stapel gestuur. Hierdie projek is egter opgeskort vanweë ’n onafhanklike inisiatief van die Departement van Handel en Nywerheid om verbruikerswetgewing, wat in 2007 in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 gekulmineer het, te hervorm. Ongelukkig het die wetgewer met die invoering van die skuldhersieningsprosedure ingevolge die Nasionale Kredietwet ’n gulde geleentheid laat verbygaan om die reg insake skuldverligtingsmaatreëls behoorlik en volledig te hersien. Daarbenewens het die wetgewer ook nie die verhouding tussen skuldhersiening en ander bestaande skuldverligtingsmaatreëls, in die besonder administrasiebevele, behoorlik oorweeg nie. In die eerste gedeelte van hierdie artikel wat in 2012 De Jure 80 verskyn het is administrasie ingevolge die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 en skuldhersiening ingevolge die Nasionale Kredietwet geanaliseer om sodoende sekere positiewe en negatiewe aspekte rakende hierdie twee prosedures te identifiseer. In hierdie tweede gedeelte van die artikel word ’n vergelyking tussen administrasie en skuldhersiening gedoen en voorstelle ter regshervorming gemaak. Die skrywers doen aan die hand dat Suid-Afrika ’n volledige hersiening van sy huidige skuldherskeduleringsmaatreëls benodig en dat die wetgewer vir een enkele maatreël wat op alle skuldherskeduleringsgevalle van toepassing is, voorsiening moet maak. Na aanleiding van die vergelyking tussen administrasie en skuldhersiening belig die skrywers die hoofkwessies wat die wetgewer na hul mening in ag moet neem wanneer so ’n nuwe prosedure ontwerp word.af
dc.description.librarianam2013en
dc.description.librarianai2013
dc.identifier.citationBoraine, A, Van Heerden, C & Roestoff, M 2012, 'A comparison between formal debt administration and debt review : the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 2)', De Jure, vol. 45, no. 2, pp. 254-271.en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/21002
dc.language.isoenen
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en
dc.subjectDebt reviewen
dc.subjectFormal debt administrationen
dc.subjectFormele skuldadministrasieaf
dc.subjectSkuldhersieningaf
dc.subjectLaw reformen
dc.subjectRegshervormingaf
dc.subject.lcshDebt relief -- South Africaen
dc.subject.lcshCredit -- Law and legislation -- South Africaen
dc.subject.lcshAdministrative procedure -- South Africaen
dc.titleA comparison between formal debt administration and debt review : the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 2)en
dc.title.alternativeVergelyking tussen formele skuldadministrasie en skuldhersiening – die voor- en nadele van hierdie maatreëls en voorstelle vir regshervormingaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Boraine_Comparison(2012).pdf
Size:
221.61 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: