Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid

dc.contributor.authorVan Wyk, I.W.C. (Ignatius William Charles)
dc.date.accessioned2018-09-06T06:17:21Z
dc.date.available2018-09-06T06:17:21Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractVryheid is naas regverdiging een van die belangrikste temas van die Reformatoriese teologie. Luther se geskrif ‘Oor die vryheid van ’n Christenmens’ (1520) is een van sy hoofgeskrifte. In hierdie geskrif beskryf hy die vryheid van die innerlike en die uiterlike mens. Die innerlike mens is vry en niemand se onderdaan nie. Die uiterlike mens is weer elke ander mens se onderdaan en dienskneg. Die Christen dien sy medemens deur die liefde. Luther se verstaan van naasteliefde word vanuit ander geskrifte toegelig. Johannes Calvyn se verstaan van vryheid volgens sy ‘Institusie’ van 1559 word ook bespreek. Daar word op die groot ooreenstemming tussen Luther en Calvyn gewys. Die verskille tussen die twee Reformatore is minimaal. Calvyn het egter wel groter aandag aan die adiaforavraagstuk gegee. Daar word ook deurgaans na Philipp Melanchthon se invloed op Calvyn gewys. Die relevansie van die vryheidsvraagstuk lê nie in die instrumentalisering van die Christelike vryheid nie, maar in die hernude bestudering van die klassieke tekste met die bedoeling om die belangrike reformatoriese motiewe te herontdek. Hierdie motiewe is relevant – ook in ons samelewing.en_ZA
dc.description.departmentChurch History and Church Policyen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.librarianae2026en
dc.description.sdgSDG-04: Quality educationen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.description.urihttp://www.hts.org.zaen_ZA
dc.identifier.citationVan Wyk, I.W.C., 2017, ‘Martin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheid’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4557. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4557.en_ZA
dc.identifier.issn0259-9422 (print)
dc.identifier.issn2072-8050 (online)
dc.identifier.other10.4102/hts.v73i5.4557
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/66466
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherAOSIS Open Journalsen_ZA
dc.rights© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_ZA
dc.subjectReformatoriese motieween_ZA
dc.subjectReformatoreen_ZA
dc.subjectPhilipp Melanchthonen_ZA
dc.subjectVryheiden_ZA
dc.subjectChristelike vryheiden_ZA
dc.subjectCalvin, Johannesen_ZA
dc.subjectMartin Luther (1483–1546)en_ZA
dc.subject.otherTheology articles SDG-04en
dc.subject.otherTheology articles SDG-16en
dc.titleMartin Luther en Johannes Calvyn oor die Christelike vryheiden_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanWyk_Martin_2017.pdf
Size:
465.8 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: