Afrikaner- en Zoeloeperspektiewe op die Slag van Bloedrivier, 16 Desember 1838

dc.contributor.authorGrobler, Jackie
dc.contributor.emailJackie.Grobler@up.ac.zaen_US
dc.date.accessioned2010-10-11T06:46:19Z
dc.date.available2010-10-11T06:46:19Z
dc.date.issued2010-09
dc.description.abstractIn hierdie artikel word die telkens uiteenlopende Afrikaner- sowel as Zoeloeperspektiewe oor een van die mees omstrede gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, naamlik die Slag van Bloedrivier, onder die loep geneem. Dit sluit beide geskrewe verslae en herinnerings oor die geveg in. Aangesien daar heelwat meer in Afrikaans en deur Afrikaners as deur Zoeloes oor die geveg geskryf is, word daar meer aandag aan Afrikaner as Zoeloeperspektiewe gegee. Dit is opvallend dat die menings van Afrikaners en Zoeloes oor verskeie belangrike aspekte, veral wat die verloop en uitslag van die geveg betref, ooreenstem. Tog is daar verskille wat in die artikel aangetoon word. Voorts is dit opvallend dat daar van ongeveer 1970 af by verskeie Afrikaanse skrywers ’n groot interpretasie-verandering ingetree het. Waar ouer skrywers geneig was om die Voortrekkeroorwinning aan goddelike ingryping toe te skryf, asof dit ’n wonderwerk was, het ’n nuwe geslag Afrikaanse skrywers na rasioneel-verklaarbare redes vir die oorwinning gesoek. En waar vroeëre skrywers geneig was om die uitslag as ’n oorwinning van Christendom oor barbarisme te beskou, neig die nuwe skrywers weg van sodanige oordele en toon hulle heelwat meer empatie met Dingane se bedreigde posisie as wat vroeëre skrywers gedoen het. Die finale gevolgtrekking in die artikel is dat die laaste woord oor Bloedrivier steeds nie gespreek is nie – geskiedenis is en bly ’n vakgebied van veranderende perspektiewe.en_US
dc.description.abstractThe purpose of this article is to investigate the divergent ways in which Afrikaner and Zulu commentators have treated the events of the Battle of Blood River, and also how interpretations have changed in the course of years and generations. This battle is a controversial event in South African history and an impressive number of studies on it have been produced. The battle furthermore fi gures prominently in Zulu oral tradition. Each report represents a standpoint. There is no single, generally accepted Afrikaner perspective and indeed neither a unitary Zulu viewpoint. The mere fact that appreciably more studies of the battle by authors who can be regarded as Afrikaners (or who regard themselves as such) than studies by Zulus have appeared over the years, means that there are more detailed and extensive Afrikaner than Zulu perspectives. As a result more attention is given in the article to Afrikaner than to Zulu viewpoints. The article also provides a broad overview of the events that led to the Battle of Blood River as well as the events of the battle itself and of its consequences. This will assist a reader who only has limited knowledge of the events to follow the analysis of perspectives. It is noticeable that the opinions of Afrikaners and Zulus on numerous important aspects, including the course and the outcome of the battle, often concur. There are nevertheless differences which are indicated in the article.en_US
dc.identifier.citationGrobler, J 2010, 'Afrikaner- en Zoeloeperspektiewe op die Slag van Bloedrivier, 16 Desember 1838', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 50, no. 3, pp. 363-382. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_akgees.html]en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/14988
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kunsen_US
dc.rightsSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kunsen_US
dc.subjectVoortrekkersen_US
dc.subjectGreat Treken_US
dc.subjectZulusen_US
dc.subjectDinganeen_US
dc.subjectAndries Pretoriusen_US
dc.subjectWaggon laageren_US
dc.subjectHorse commandoen_US
dc.subjectAmabuthoen_US
dc.subjectCovenanten_US
dc.subjectDivine interventionen_US
dc.subjectDingaan’s Day (Day of the Covenant)en_US
dc.subjectSlag van Bloedrivieraf
dc.subject.lcshAfrikanersen
dc.subject.lcshZulu (African people)en
dc.subject.lcshAuthors, Afrikaansen
dc.subject.lcshOral historyen
dc.subject.lcshSouth Africa -- Historiographyen
dc.subject.lcshAuthors, Zuluen
dc.subject.lcshBlood River, Battle of, South Africa, 1838en
dc.titleAfrikaner- en Zoeloeperspektiewe op die Slag van Bloedrivier, 16 Desember 1838en_US
dc.title.alternativeAfrikaner and Zulu perspectives on the Battle of Blood River, 16 December 1838en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Grobler_Afrikaner(2010).pdf
Size:
215.96 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: