Israel se identiteit en die boek Rut
dc.contributor.advisor | Le Roux, J.H. (Jurie Hendrik), 1944- | en |
dc.contributor.email | gerda1.devilliers@up.ac.za | en |
dc.contributor.postgraduate | De Villiers, Gezina Gertruida | en |
dc.date.accessioned | 2016-06-10T07:36:19Z | |
dc.date.available | 2016-06-10T07:36:19Z | |
dc.date.created | 2016-04-14 | en |
dc.date.issued | 2015 | en |
dc.description | Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2015. | en |
dc.description.abstract | Van vodde tot fluweel' sou 'n gepaste beskrywing vir die narratief in die Rutboek wees. 'n Arm! maar deugsame vrou ontmoet 'n ryk en eerbare man. Hulle trou en 'n paar geslagte later word die nasie se grootste koning uit hulle gebore. Die proefskrif toon egter aan dat dit in die Rutboek om meer as die oppervlak van die verhaal gaan. Wanneer die narratief teen die agtergrond van die tydperk van die tweede tempel gelees word! ontvou die intrige in terme van weduwee Naomi se verhaal as metafoor vir die verhaal van weduwee Israel. Beide weduwees het hul identiteit in die vreemde verloor: Naomi in Moab en Israel in die ballingskap. Beide keer leeg, identiteitloos terug. Naomi se lee identiteit word op 'n besondere manier deur haar Moabitiese skoondogter nuut ingeklee! want deur Rut se toedoen verander haar identiteit van 'n ellendige weduwee na die van 'n pleegmoeder vir wie daar verlossing gekom het. Vir posteksiliese Israel wil die Rutboek vertel dat die vreemdelinge wat intussen ook JHWH, die God van Israel begin aanbid het, nie die gemeenskap se identiteit bedreig nie, dit ontmasker die vrees dat gemengde huwelike skade vir die volk sal berokken en toon aan dat hulle selfs deeI van die belangrikste genealogiee van die nasie vorm. Posteksiliese Israel het vreemdelinge nodig om vorm aan 'n nuwe identiteit te gee wat hoop vir die toekoms bied. Daarom die titel van die proefskrif: Israel se identiteit en die boek Rut. Vir die hedendaagse konteks is die Rutboek 'n voorbeeld van hoe gesaghebbende religieuse tekste binne 'n veranderde konteks kreatief en nuut herinterpreteer kan word! sonder om die kern van die bedoeling prys te gee. | en |
dc.description.availability | Unrestricted | en |
dc.description.degree | PhD | en |
dc.description.department | Old Testament Studies | en |
dc.description.librarian | tm2016 | en |
dc.identifier.citation | De Villiers, G 2015, Israel se identiteit en die boek Rut, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/53073> | en |
dc.identifier.other | A2016 | en |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/53073 | |
dc.language.iso | en | en |
dc.publisher | University of Pretoria | en_ZA |
dc.rights | © 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. | en |
dc.subject | UCTD | en |
dc.subject | Book of Ruth | |
dc.subject | Ruth | |
dc.subject | Israelite identity | |
dc.subject | Ruth as a foreigner | |
dc.subject | Gender in the bible | |
dc.subject | Levirate marriage practices | |
dc.subject | Plot | |
dc.subject | Widow Naomi’s narative | |
dc.subject | Moabite daughter inlaw | |
dc.subject | Mixed marriages | |
dc.subject | Faith and Identity | |
dc.subject.other | Theology theses SDG-05 | |
dc.subject.other | SDG-05: Gender equality | |
dc.subject.other | Theology theses SDG-10 | |
dc.subject.other | SDG-10: Reduced inequalities | |
dc.subject.other | Theology theses SDG-16 | |
dc.subject.other | SDG-16: Peace, justice and strong institutions | |
dc.title | Israel se identiteit en die boek Rut | en |
dc.type | Thesis | en |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- DeVilliers_Israel_2015.pdf
- Size:
- 6.15 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Thesis