Die invloed van Nietzsche op enkele aspekte van Europese kuns voor 1937

dc.contributor.advisorSchoonraad, M.G.
dc.contributor.postgraduateJanse van Rensburg, H.J.
dc.date.accessioned2017-04-03T13:01:56Z
dc.date.available2017-04-03T13:01:56Z
dc.date.created1988
dc.date.issued1988
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 1988.en_ZA
dc.description.abstractDie kontroverse en radikale aard van Nietzsche se denke is voortdurend teenwoordig as ‘n belangrike invloed in die ontwikkeling van die visuele kunste in die eerste helfte van hierdie eeu. Dit is egter ‘n studieveld waarin steeds besondere groot leemtes bestaan, gedeeltelik as gevolg van die negatiewe beeld van die filosoof wat ontstaan het in die propagandaprosesse van die tweede wêreldoorlog. Hierdie studie bied 'n ondersoek van die ontwikkeling van Nietzsche se invloed op kuns. Eerstens word Nietzsche se kunsbeskouing ondersoek in die lig van die reaksie op sy werk in die visuele kunste. Hierna konsentreer die studie op die beskikbare getuies random die belangstelling in Nietzsche se denke, en die aard van sy invloed op die visuele kunste. Twee sentrale strominge word geidentifiseer in die ontwikkelingsgang van sy invloed, naamlik die benaderings tot Nietzsche in Duitse en Franse kuns. Die belangstelling in Nietszche in ander kunssentra word binne ‘n verband hiermee gebring. Die studie bied ‘n basis tot die uiteenlopende interpretasies van Nietzsche, en die ontplooiing van sy invloed op kuns, as 'n orientasiemodel tot verdere en meer spesifieke ondersoeke van hierdie invloed.en_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMAen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationJanse van Rensburg, H 1988, Die invloed van Nietzsche op enkele aspekte van Europese kuns voor 1937, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/59638>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/59638
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2017 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie invloed van Nietzsche op enkele aspekte van Europese kuns voor 1937en_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Janse_van_Rensburg_Invloed_1988.pdf
Size:
40.12 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: