Die uitbeelding van die dier van die veld in die Suid Afrikaanse skilderkuns

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Die gronddoel van hierdie ondersoek is om die belangstelling in die motief van die dier van die veld soos dit hom in die skilderkuns in Suid-Afrika openbaar deur die eeue in hooflyne na te vors en om 'n algemene beeld van die verloop hiervan te vorm. Die oorsig gegee in hierdie studie is meer beperk tot die uitbeelding van die wildedier in die Suid-Afrikaanse skilderkuns, en bepaal hom daarom by die Suid-Afrikaanse wildedier. Daar word dus gepoog om die uitbeelders van die Suid-Afrikaanse wildedier op te spoor, om van hulle verskillende werke en benaderingswyses te noem en saaklik te bespreek.

Description

Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1959.

Keywords

UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Pols, IV 1959, Die uitbeelding van die dier van die veld in die Suid Afrikaanse skilderkuns, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58231>