Search and seizure of learners in schools in a constitutional democracy : a comparative analysis between South Africa and the United States

dc.contributor.authorJoubert, Hendrika J. (Rika)
dc.contributor.authorSughrue, Jennifer
dc.contributor.authorAlexander, David M.
dc.date.accessioned2014-01-24T07:02:16Z
dc.date.available2014-01-24T07:02:16Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractIn hierdie artikel word die regsraamwerk wat die effektiewe bestuur van deursoeking en beslagleggingsaksies rig, gebruik om die reg van leerders op privaatheid in gevalle van onredelike deursoeking en beslaglegging van leerders se besittings in Suid-Afrika te vergelyk met die Verenigde State. In Suid-Afrika mag 'n skoolhoof of die persoon aan wie hierdie gesag gedelegeer is, 'n groep leerders of die besittings van 'n groep leerders lukraak deursoek vir enige gevaarlike voorwerp of onwettige dwelmmiddel, mits daar 'n billike en redelike vermoede bestaan. In die Suid-Afrikaanse reg word die begrippe deursoeking en beslaglegging nie duidelik gedefinieer nie. Hoewel daar riglyne gepubliseer is wat die bestuur en voorkoming van dwelmmisbruik in skole rig, word deursoeking van leerders tans oorgelaat aan eie oordeel wat van een geval tot die volgende gebruik word. Deursoeking noodsaak 'n mate van skending van die reg op privaatheid van leerders of hulle besittings. Daar is 'n belangrike verskil tussen Suid-Afrika en die Verenigde State wat betref die vryheid om 'n individu te mag deursoek. In die Verenigde State mag 'n skoolhoof nie 'n groep leerders deursoek as daar 'n redelike vermoede bestaan dat een van hulle 'n moontlike oortreding begaan het nie. Indien daar 'n redelike vermoede bestaan dat 'n individuele leerder 'n moontlike oortreding begaan het, mag slegs daardie leerder deursoek word. In die artikel word onderwysers gemaan dat elke situasie waartydens deursoeking of beslaglegging betrokke is van mekaar verskil en dat 'n presedent moeilik gevolg kan word. Nuwe hofuitspake en verskillende omstandighede noodsaak verskillende optredes. Die doel met deursoeking en inbeslaglegging van leerders se besittings moet verband hou met die handhawing van goeie orde en dissipline by 'n skool en nie met die toepassing van strafreg nie.af
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.librariangv2014
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationJoubert, R, Sughrue, J & Alexander, DM 2013, 'Search and seizure of learners in schools in a constitutional democracy : a comparative analysis between South Africa and the United States', De Jure : Education Law in a Democracy, vol. 46, no. 1, pp. 114-131.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/33076
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectLearnersen_US
dc.subjectConstitutional democracyen_US
dc.subject.lcshSchool discipline -- South Africaen
dc.subject.lcshSubstance abuse -- South Africaen
dc.subject.lcshStudents -- Legal status, laws, etc. -- South Africaen
dc.titleSearch and seizure of learners in schools in a constitutional democracy : a comparative analysis between South Africa and the United Statesen_US
dc.title.alternativeDeursoeking en beslaglegging van leerders in skole in 'n grondwetlike demokrasie : 'n vergelykende ontleding van Suid-Afrika en die Verenigde Stateaf
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Joubert_Search_2013.pdf
Size:
159.41 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: