Security for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not?

dc.contributor.authorVan Loggerenberg, Danie (Daniel Elhardus)
dc.contributor.authorMalan, J.
dc.date.accessioned2013-09-19T14:12:34Z
dc.date.available2013-09-19T14:12:34Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractDie Maatskappywet 71 van 2008 bevat nie ’n bepaling soortgelyk aan artikel 13 van die Maatskappywet 61 van 1973 rakende sekuriteit vir koste deur plaaslike maatskappye nie. Dit is kennelik ’n oorsig aan die kant van die wetgewer. Gevolglik kan daar nie van ’n incola maatskappy qua maatskappy sekuriteit vir koste in siviele verrigtinge geverg word nie. Dit is ’n terugkeer na die gemeenregtelike posisie in die Transvaal voor 1909. Alhoewel Hooggeregshowe oor inherente magte beskik om die gemenereg te wysig, word aan die hand gedoen dat ingryping deur die wetgewer noodsaaklik is om die oorsig reg te stel. Landddroshowe beskik nie oor sulke inherente magte nie en ingryping deur die wetgewer sal nie alleen tot regsekerheid lei nie maar ’n eenvormige posisie in hooggeregshof- en landdroshofprosedure meebring.en_US
dc.description.librarianam2013en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationVan Loggerenberg, DE & Malan, J 2012, 'Security for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 4, pp. 609-621.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/31758
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectSecurity for costsen_US
dc.subjectSekuriteit vir kosteen_US
dc.subjectLocal companiesen_US
dc.subjectPlaaslike maatskappyeen_US
dc.titleSecurity for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not?en_US
dc.title.alternativeSekuriteit vir koste deur maatskappye : terug na 1909 in die Transvaal, of nie?en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanLoggerenberg_Security(2012).pdf
Size:
85.93 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: