"Vry (néé) hofmaak in die 19de eeu : 'n ontleding van 21ste-eeuse studentetekste"
Loading...
Date
Authors
Sevenhuysen, Karina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Society of Cultural History
Abstract
Imagination and creative involvement in the events of the past are some ways to
introduce Cultural History students to their fi eld of study. This study investigates
how second year Cultural History students at the University of Pretoria expressed
their knowledge and understanding of the module on South African spiritual culture
in the 19th century:customs, beliefs and science in texts. Students had to integrate
their knowledge, understanding and experience of the total module content into a
single courtship story. During this process, they had to transfer themselves from the
highly-technological 21st century in which they are fi nding themselves, to that of
the 19th century pioneer. Can one deduct from an analysis of the texts that they were
successful in doing this? Did this creative exercise succeed in involving students in
the lives, thoughts and emotions of the pioneer?
AFRIKAANS: Verbeelding en kreatiewe betrokkenheid by die verledegebeure is een van vele maniere om Kultuurgeskiedenisstudente deel van en een met hulle studieveld te maak. Hierdie studie loods ’n ondersoek na hoe tweedejaar Kultuurgeskiedenisstudente aan die Universiteit van Pretoria in die module oor Suid-Afrikaanse geesteskultuur in die 19de eeu: volksgebruike, -gelowe en -wetenskap hulle kennis en begrip deur middel van tekste uitgedruk het. Studente moes hulle kennis, begrip en belewing van die totale module-inhoud in ’n enkele hofmaakstorie integreer. In hierdie proses moes hulle hulle uit hulle 21ste-eeuse hoogs-tegnologiese leefwêreld na dié van die 19de-eeuse pioniersomstandighede verplaas. Kan ’n mens uit ’n ontleding van die tekste afl ei of hulle daarin suksesvol was; het hierdie kreatiewe oefening daarin geslaag om studente die leef-, gedagte-, en gevoelswêreld van die pionier te laat betree?

Description
Keywords
Courting, Imagination, 19th century South African customs, Student texts, Teaching of Cultural History, Hofmaak, Kultuurgeskiedenisonderrig, 19de-eeuse Suid-Afrikaanse gebruike, Studentetekste, Verbeelding
Sustainable Development Goals
Citation
Sevenhuysen, K 2011, '"Vry (néé) hofmaak in die 19de eeu : 'n ontleding van 21ste-eeuse studentetekste"', South African Journal of Cultural History, vol. 25, no. 1, pp. 102-130.