Usus politicus evangelii

dc.contributor.authorVan Wyk, G.M.J. (Gafie)
dc.date.accessioned2018-09-07T09:18:19Z
dc.date.available2018-09-07T09:18:19Z
dc.date.issued2017
dc.description.abstractGerhard Ebeling het die formule ‘usus politicus evangelii’ [die politieke gebruik van die evangelie] geskep om die huidige kommer oor die politieke effektiwiteit van die evangelie aan te dui. Daar bestaan ’n radikale meningsverskil tussen Jürgen Moltmann en homself oor die onderwerp wat vir bespreking op die tafel kom met die gebruik van hierdie formule. Met betrekking tot die tema is daar ’n werklike status controversiae tussen twee toonaangewende teoloë op die spel. Vir beide die teoloë vorm begrip van die funksie en inhoud van die evangelie van Jesus Christus die fokuspunt van hul benadering tot die tema. Op die vooraand van die 500ste viering van die Reformasie, is die hantering van die tema ’n streng toets wat bepaal of ons werklike oplossings het vir die kwynende relevansie van die Reformatoriese teologie in die huidige burgerlike samelewings. Wat mense van die politiek kan verwag en hoe die gebruik en misbruik van die evangelie moontlik kan bydra tot dié verwagtinge, is nie hier op die tafel nie. Die vraag wat hier bespreek word, is hoe God se evangelie in ons tyd die mens as homo politicus aanspreek. Binne die Suid-Afrikaanse konteks mag die kerk nie deelneem aan die instrumentalisering van die evangelie vir politieke gewin nie. Die doel van hierdie artikel is om, met die teologiese posisies van Ebeling en Moltmann as uitgangspunt, die vraag te beantwoord oor wat die relevante kriteria vir teologiese uitsprake oor die politiek is, maar nou binne ’n totaal ander situasie as die een waarin die twee Duitsers gewoon het gedurende die 1980s.en_ZA
dc.description.departmentChurch History and Church Policyen_ZA
dc.description.librarianam2018en_ZA
dc.description.urihttp://www.hts.org.zaen_ZA
dc.identifier.citationVan Wyk, G.M.J., 2017, ‘Usus politus evangelii’, in ‘Nadenke oor 500 jaar se Reformatoriese teologie’, HTS Theological Studies/Teologiese Studies, suppl. 11, 73(5), a4209. https://DOI.org/10.4102/hts.v73i5.4209.en_ZA
dc.identifier.issn0259-9422 (print)
dc.identifier.issn2072-8050 (online)
dc.identifier.other10.4102/hts.v73i5.4209
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/66475
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherAOSIS Open Journalsen_ZA
dc.rights© 2017. The Authors. Licensee: AOSIS. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en_ZA
dc.subjectJesus Christusen_ZA
dc.subjectGerhard Ebeling (1912-2001)en_ZA
dc.subjectUsus politicus evangeliien_ZA
dc.subjectPolitieke effektiwiteit van die evangelieen_ZA
dc.subjectJurgen Moltmann (1926- )en_ZA
dc.titleUsus politicus evangeliien_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanWyk_Usus_2017.pdf
Size:
362.13 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: