Common law and statutory rights of residential tenants during the lockdown in South Africa

dc.contributor.authorDube, F.
dc.contributor.authorNcube, Princess Thembelihle
dc.date.accessioned2022-11-28T11:45:04Z
dc.date.available2022-11-28T11:45:04Z
dc.date.issued2021
dc.description.abstractDie COVID-19-pandemie het regoor die wereld ekonomiese verwoesting gesaai. In baie stede staar residensiele huurders, wat hulle werke as gevolg van die ekonomiese slagting verloor het, haweloosheid in die gesig. Sodanige huurders ervaar finansi61e nood en 'n gevolglike onvermo6 om huur te betaal. Hierdie toedrag van sake het die Suid-Afrikaanse regering genoop om 'n moratorium op uitsettings te plaas deur regulasies ingevolge die Wet op Rampbestuurs 57 van 2002 (die "Grendelstaatregulasies") uit te vaardig. Sodanige regulasies beperk egter vryheid van beweging en maak dit vir sommige residensiele huurders onmoontlik om voordeel uit die okkupasie van huurpersele te trek, aangesien hulle in ander provinsies of selfs oorsee vasgekeer is of was. Die eerste deel van hierdie artikel ondersoek die gemeenregtelike regte van residensiele huurders wat weens die reisbeperkinge wat deur die Grendelstaatregulasies opgele is, nie die volle genot van gehuurde eiendomme in stede kan (of kon) geniet nie. Dit analiseer die pandemie as 'n skielike, onvoorsiene en onvermydelike natnurlike gebeurtenis wat aan die elemente van die definisie van vis major voldoen. Met did doel voor o6, bespreek hierdie bydrae die reg van residensiele huurders om ingevolge die gemenereg die verweer van vis major te gebruik om kwytskelding of vermindering van huur te eis. Die tweede deel van die artikel ondersoek die beskerming van residensiele huurders teen swak behandeling deur verhuurders en teen uitsettings tydens die grendelstaat.en_US
dc.description.departmentMercantile Lawen_US
dc.description.librarianam2022en_US
dc.description.librarianrz2025
dc.description.sdgSDG-01: No povertyen
dc.description.sdgSDG-11: Sustainable cities and communitiesen
dc.description.sdgSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen
dc.description.sponsorshipThe National Research Foundation.en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationDube, F. & Ncube, P. 2021, 'Common law and statutory rights of residential tenants during the lockdown in South Africa', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 2, pp. 165-179.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttps://repository.up.ac.za/handle/2263/88487
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectCommon lawen_US
dc.subjectStatutory rightsen_US
dc.subjectGemeenregtelikeen_US
dc.subjectStatutere regteen_US
dc.subjectSouth Africa (SA)en_US
dc.subjectSuid-Afrika (SA)en_US
dc.subject.otherLaw articles SDG-01en
dc.subject.otherLaw articles SDG-11en
dc.subject.otherLaw articles SDG-16en
dc.titleCommon law and statutory rights of residential tenants during the lockdown in South Africaen_US
dc.title.alternativeGemeenregtelike en statutere regte van residensiele huurders gedurende die inperking in Suid-Afrikaen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Dube_Common_2021.pdf
Size:
1.14 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: