Stories wat die waarheid lieg, en stories wat leuens verdoesel - 'n blik op die “stories” in Indische Duinen (Adriaan van Dis, 1994), Sleuteloog (Hella Haasse, 2002) en Agaat (Marlene van Niekerk, 2004)

dc.contributor.authorJordaan, Annette Marie
dc.date.accessioned2010-07-08T09:57:47Z
dc.date.available2010-07-08T09:57:47Z
dc.date.issued2008
dc.description.abstractDaar is in al drie die genoemde romans duidelike spore van “stories” of “versinsels” wat deur die karakters vertel word in ’n poging om óf leuens uit die verlede te verdoesel of te vergoeilik, óf, andersyds, om “die waarheid te lieg” sodat die aanskyn daarvan vir die verteller of fokalisator versag kan word. Die afleiding kan ook gemaak word dat, in ooreenstemming met die aanhaling van Estes in die inleiding, die betrokke “stories” nie in een van die gevalle beskou kan word as stories in diens van vermaak (“entertainment”) nie. Die doel daarvan is telkens dat die storie of versinsel moet bydra tot verontskuldiging of vertroosting of ten minste moet dien as wegwyser in die soeke na waarheid en singewing.af
dc.identifier.citationJordaan, A 2008, 'Stories wat die waarheid lieg, en stories wat leuens verdoesel -'n blik op die “stories” in Indische Duinen (Adriaan van Dis, 1994), Sleuteloog (Hella Haasse, 2002) en Agaat (Marlene van Niekerk, 2004)', Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, vol. 15, no. 1, pp. 1-10.af
dc.identifier.issn1022-6966
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/14416
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherSuider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistieken_US
dc.rightsSuider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistieken_US
dc.subject.lcshTruthfulness and falsehood in literatureen
dc.subject.lcshFiction -- Stories, plots, etc.en
dc.titleStories wat die waarheid lieg, en stories wat leuens verdoesel - 'n blik op die “stories” in Indische Duinen (Adriaan van Dis, 1994), Sleuteloog (Hella Haasse, 2002) en Agaat (Marlene van Niekerk, 2004)af
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Jordaan_Stories(2008).pdf
Size:
105.15 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: