The scientist, the collector, & the treasure hunter : a knowledge centre for the cradle of humankind
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
The Cradle of Humankind, famous for its abundance of hominid fossils, has been preserved as a pristine
landscape throughout the modern era, thanks to the establishment of the site as a natural and cultural
World Heritage Site in 1994 (Maropeng 2016). In this dissertation the complexity surrounding a world
heritage hominid fossil site is investigated.
Kromdraai Cave, one of the five original caves included in the World Heritage declaration on the Cradle of
Humankind, is investigated as a point of connection between conflicting values within the world heritage
context. Through the intervention the site is envisioned as connecting not only the values of the world
heritage site, but also providing an understanding of the landscape as a whole.
The site is envisioned as a centre of knowledge, relating the value of the site directly to the context. The
distribution of knowledge will allow the heritage to be accessible, not only to the scientist but also to the
community.
Die Wiegvan die Mensdom is bekend vir die oorvloed hominied-fossiele wat daar voorkom, en is dwarsdeur die moderne era as 'n ongerepte landskap bewaar, danksy die die feit dat dit in 1994 as 'n natuurlike en kulturele Werelderfenisgebied verklaar is (Maropeng 2016). Hierdie skripsie ondersoek die kompleksiteite wat so 'n hominied-werelderfenisgebied omring. Kromdraai-grot, een van die vyf oorspronklike grotte wat ingesluit is toe Werelderfenisstatus a an die Wieg van die Mensdom toegeken is, word as aansluitingspunt tussen teenstrydige waardes binne 'n werelderfeniskonteks ondersoek. Deur die voorgestelde ingryping word dit moontlik dat die terrein nie aileen 'n verband skep tussen die onderskeie waardes wat 'n werelderfenisgebied verteenwoordig nie, maar dat daar oak 'n beter begrip van die landskap as 'n geheel verskaf word. Die terrein word as 'n kennissentrum beskou, wat sy waarde direk met die konteks in verband bring. Die verspreiding van kennis sal die erfenis toeganklik maak vir nie net wetenskaplikes nie, maar ook vir die gemeenskap.

Description
Mini Dissertation (MArch (Prof))--University of Pretoria, 2016.
Keywords
UCTD, UNESCO, World heritage, The Cradle of Humankind, Fossil hominid site
Sustainable Development Goals
Citation
Barnard, AA 2016, The scientist, the collector, & the treasure hunter : a knowledge centre for the cradle of humankind, MArch (Prof) Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/60189>