Repliek op die Yonge-artikel
Loading...
Date
Authors
Eloff, Irma
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Abstract
So nou en dan kruis ’n artikel of ’n boek of ’n hoofstuk of selfs ’n tesis ’n mens se pad wat
jou herinner aan die rede waarom jy in die akademie werk, iets wat jou herinner aan die
wesensaard van die akademie, die hart van die wetenskaplike wêreld. Die artikel van George
Yonge getiteld “’n Onwaarskynlike onderneming: ’n Ondersoek na die kritiek rakende
fundamentele pedagogiek” (Yonge, 2021) was so ’n artikel.
Description
Keywords
George Yonge, Tydsgees, Diversiteit van perspektief, Wetenskap, Fundamentele pedagogiek, Repliek
Sustainable Development Goals
Citation
Eloff, I. 2021, 'Repliek op die Yonge-artikel', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 61, no. 4-2, pp. 1346-1349, doi: 10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a7.
