The role of a curator ad litem and children’s access to the courts

dc.contributor.authorBoezaart, C.J. (Trynie)
dc.date.accessioned2014-08-22T09:11:53Z
dc.date.available2014-08-22T09:11:53Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractNormaalweg is dit ’n kind se ouer(s) wat hom of haar in litigasie bystaan of vir en namens die kind litigeer. In uitsonderlike gevalle is dit egter nie moontlik of wenslik om hierdie funksie aan die ouers of voogde oor te laat nie. Dit is deel van ons Romeins-Hollandse regserfenis dat kurators ad litem in hierdie gevalle gebruik word om kinders se ontbrekende of beperkte verskyningsbevoegdheid aan te vul. In hierdie bydrae word aangetoon dat die regspraak die rol van die kurator ad litem duidelik omskryf het deur dit onder andere te onderskei van die rol van die Gesinsadvokaat en ’n regsverteenwoordiger. Daar word voorts ook aangetoon dat die howe egter verder gegaan het en die rol van die kurator ad litem wat vir kinders optree, uitgebrei het om onder andere ook die belange van kinders in die algemeen te dien, dus in gevalle waar hulle nie voor die hof was nie. Die uitbreiding van die rol van hierdie kurators kan op vele maniere verklaar word. Dit kan egter nie betwyfel word dat die Kinderwet 38 van 2005 en litigasie wat in die openbare belang ten behoewe van kinders onderneem word, ’n leeue-aandeel hierin gespeel het nie. Hierdie uitbreiding word verwelkom omdat toegang tot die howe noodsaaklik is ten einde sosiale geregtigheid te bewerkstellig en kinderregte te verwesenlik. Daar word egter ook aangetoon dat die Suid- Afrikaanse kinderreg in hierdie verband by ander regstelsels kan kersopsteek, aangesien kinders in sekere gevalle steeds hul reg op deelname aan belangrike besluitneming ontneem word.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationBoezaart, T 2013, 'The role of a curator ad litem and children’s access to the courts', De Jure, 46, pp. 707-726.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/41545
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectSocial justiceen_US
dc.subjectCuratoren_US
dc.subjectKuratoren_US
dc.subjectChildren’s access to the courtsen_US
dc.subjectKinders se reg op toegang tot die hoween_US
dc.subjectSuid- Afrikaanse kinderregen_US
dc.subjectSouth African child lawen_US
dc.titleThe role of a curator ad litem and children’s access to the courtsen_US
dc.title.alternativeRol van die kurator ad litem en kinders se reg op toegang tot die hoween_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Boezaart_Role_2013.pdf
Size:
195.28 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: