Ontstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou, die eerste Afrikaanse vrouetydskrif

dc.contributor.authorVan Rensburg, Jeanette
dc.contributor.authorPretorius, F. (Fransjohan)
dc.date.accessioned2013-07-12T10:14:41Z
dc.date.available2013-07-12T10:14:41Z
dc.date.issued2012-11
dc.description.abstractVan Maart 1919 to Desember 1931 is die eerste Afrikaanse vrouetydskrif, Die Boerevrou, maandeliks in Pretoria uitgegee. Die tydskrif is deur Lou-Marie Kruger as 'n problematiese en onbetroubare bron van feitelike inligting oor die verlede bestempel op grond van die feit dat die konstruksie en verspreiding van nasionalisme as die redaktrise se doel met die publikasie geïdentifiseer kon word. Die geskiedenis van die ontstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou toon nogtans dat die publikasie daarvan nie in isolasie plaasgevind het nie, maar die resultaat van 'n komplekse samehang van rolspelers, oortuigings en gebeure was. Die opheffingsrol wat die tydskrif in die lewe van vrouens gespeel het, behels meer as nasionale opvoeding omdat dit ook persoonlike ontwikkeling en maatskaplike betrokkenheid aangemoedig het - eienskappe wat in ander ideologiese kringe ook hoog aangeskryf word en dus nie noodwendig 'n aanduiding van nasionalistiese beïnvloeding is nie.en_US
dc.description.librarianam2013en_US
dc.description.librariancp2013en
dc.description.urihttp://www.journals.co.za/ej/ejour_culture.htmlen_US
dc.identifier.citationVan Rensburg, J & Pretorius, F 2012, 'Ontstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou, die eerste Afrikaanse vrouetydskrif', South African Journal of Cultural History , vol. 26, no. 2, pp. 171-189.en_US
dc.identifier.issn1018-0745
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/21922
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherSouth African Society of Cultural Historyen_US
dc.rightsSouth African Society of Cultural Historyen_US
dc.subjectDie Boerevrouen_US
dc.subjectMabel Malherbeen_US
dc.subjectMedia studiesen_US
dc.subjectNationalismen_US
dc.subjectVolksmoeder discourseen_US
dc.subjectWomen's magazineen_US
dc.subjectPeriodical studiesen_US
dc.subjectDie Boerevrouen_US
dc.subjectMabel Malherbeen_US
dc.subjectMediastudiesen_US
dc.subjectNasionalismeen_US
dc.subjectTydskrifstudiesen_US
dc.subjectVolksmoederdiskoersen_US
dc.subjectVrouetydskrifen_US
dc.subject.lcshWomen's periodicals -- Historyen
dc.subject.lcshNationalism and feminismen
dc.subject.lcshNationalism in literatureen
dc.titleOntstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou, die eerste Afrikaanse vrouetydskrifen_US
dc.title.alternativeThe establishment, management and reception of Die Boerevrou, the first Afrikaans journal for womenen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanRensburg_Ontstaan(2012).pdf
Size:
358.89 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: