The judicial and legislative reform of the customary law of succession
Loading...
Date
Authors
Bekker, Jan C.
Koyana, D.S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press (PULP)
Abstract
Die inheemse erfreg was gebaseer op die grondslag dat die manlike
eersgeborene die oorledene se erfgenaam is. Die Konstitusionele Hof het dit
ongrondwetlik verklaar omdat dit teen vrouens en kinders van die oorledene
diskrimineer. Die hof het dus gelas dat alle intestate boedels moet vererf
ingevolge die Wet op Intestate Erfopvolging. Weens die verweefdheid van die
inheemse familiereg met die erfopvolgingsreg was die wetgewer verplig om
die reëls van die intestate erfopvolging te versoen met sekere familieregtelike
gebruike. Die uitkoms was die “Reform of Customary Law of Succession and
Regulation of Related Matters Act”. In hierdie artikel wys die skrywers op
sekere ongerymdhede in die Wet en dat sommige bepalings nie prakties
uitvoerbaar is nie.
Description
Keywords
Customary law of succession, Gewoonteregtelike erfopvolging
Sustainable Development Goals
Citation
Bekker, JC & Koyana, DS 2012, 'The judicial and legislative reform of the customary law of succession', De Jure, vol. 45, no. 3, pp. 568-584.
