The introduction of a statutory crime to address third-party foetal violence

dc.contributor.authorPickes, Camilla
dc.date.accessioned2012-05-08T06:15:00Z
dc.date.available2012-05-31T00:20:03Z
dc.date.issued2011-11
dc.description.abstractIn S v Mshumpa word dit opnuut beklemtoon dat die fetus voor geboorte nie die draer is van grondwetlike regte nie en gevolglik is daar dus ook geen strafregtelike remedies beskikbaar vir die geval waar derdeparty geweld spesifiek gemik is op die beëindiging van swangerskap nie. Die artikel huldig die standpunt dat hierdie situasie aangespreek kan word deur die skepping van ’n statutêre misdryf gebaseer op vroulike reproduksieregte en die reg op menswaardigheid. Sodanige regshervorming sal in lyn met die Grondwet moet wees. Derhalwe kan die fetus steeds nie regstatus verkry nie en mag die misdryf nie in konflik wees met die riglyne vervat in die Wet op Keuse oor die Beëindiging van Swangerskap nie. Die Verenigde State van Amerika is gebruik in ’n vergelykende studie aangesien die kwessie van derdeparty geweld gemik teen die fetus reeds die aandag van die wetgewer en akademiese navorsing in dié jurisdiksie geniet het.af
dc.description.librariannf2012en
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationPickles, C 2011, 'The introduction of a statutory crime to address third-party foetal violence', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 4, pp. 546-649.en
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/18716
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexis.en_US
dc.subjectStatutory crimeen
dc.subjectFoetal violenceen
dc.subjectStatutêre misdryfaf
dc.subjectDerdeparty fetale geweldaf
dc.subject.lcshThird parties (Law)en
dc.subject.lcshFetal distressen
dc.subject.lcshPregnant women -- Violence againsten
dc.titleThe introduction of a statutory crime to address third-party foetal violenceen
dc.title.alternativeInvoering van ’n statutêre misdryf om derdeparty fetale geweld aan te spreekaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Pickles_Introduction(2011).pdf
Size:
427.15 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: