The delinquent director remedy in terms of the companies act 71 of 2008 Organisation undoing tax abuse v Myeni 2020 3 All SA 578 (GP)

dc.contributor.authorScott, Tshepiso
dc.date.accessioned2022-11-28T12:32:29Z
dc.date.available2022-11-28T12:32:29Z
dc.date.issued2021
dc.description.abstractDie Maatskappywet 71 van 2008 (die "Wet") het 'n innoverende en unieke remedie daargestel wat dit moontlik maak om persone wat direkteure van maatskappye is, of was, as misdadige direkteure te verklaar, of onder 'n proeftyd te plaas. Sodra 'n persoon as misdadige direkteur verklaar word, of onder 'n proeftyd geplaas word, word sodanige persoon se bevoegdheid om as direkteur van 'n maatskappy te dien, beperk. Hierdie bespreking fokus op die remedie waarvoor artikel 162 van die Wet voorsiening maak. Artikel 162 verleen toestemming aan verskeie partye, onder andere die maatskappy, direkteure, aandeelhouers, werknemers, en reguleringsinstansies (soos die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom en die Oornamereguleringspaneel) om die hof te nader ten einde direkteure wat die pad byster geraak het as misdadige direkteure te verklaar. 'n Bykomende "laag" verantwoordbaarheid is gevolglik op direkteure van toepassing. Organization Undoing Tax Abuse v Duduzile Cynthia Myeni 2020 3 All SA 578 (GP) is een van die eerste gerapporteerde uitsprake waarin 'n direkteur van 'n staatsonderneming as 'n misdadige direkteur verklaar is. Hierdie uitspraak is dus van noemenswaardige openbare belang. Die aansoek, wat deur die Organisation Undoing Tax Abuse en South African Airways Pilots Association geloods is, is 'n belangrike stap om die publiek teen misdadige direkteure van maatskappye in staatsbesit te beskerm. 'n Verklaring van hierdie aard beinvloed egter die status van persone wat as misdadig verklaar word, waarna 'n mate van statutere inperking intree. Sodanige beperkings is soortgelyk aan did wat in die volgende gevalle toepassing vind: (a) minderjarigheid; (b) 'n verklaring van kranksinnigheid; (c) insolvensie; of (d) skuldigbevindings aan kriminele optrede. Gegewe die erns van 'n bevel wat 'n persoon as 'n misdadige direkteur verklaar, word die hof se toepassing van artikel 162(5)(c) krities ontleed.en_US
dc.description.departmentMercantile Lawen_US
dc.description.librarianam2022en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationScott, T. 2021, 'The delinquent director remedy in terms of the companies act 71 of 2008 Organisation undoing tax abuse v Myeni 2020 3 All SA 578 (GP)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 3, pp. 411-422.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttps://repository.up.ac.za/handle/2263/88492
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectActen_US
dc.subjectCompanies Act 71 of 2008en_US
dc.subjectDelinquent directoren_US
dc.subjectWeten_US
dc.subjectMaatskappywet 71 van 2008en_US
dc.subjectMisdadige direkteuren_US
dc.titleThe delinquent director remedy in terms of the companies act 71 of 2008 Organisation undoing tax abuse v Myeni 2020 3 All SA 578 (GP)en_US
dc.title.alternativeMisdadige direkteur-remedie kragtens die Maatskappywet 71 van 2008en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_Delinquent_2021.pdf
Size:
984.47 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: