Is the prosecuting authority under South African law politically independent? An investigation into the South African and analogous models

dc.contributor.authorDe Villiers, Wium P.
dc.date.accessioned2012-01-11T06:14:58Z
dc.date.available2012-01-11T06:14:58Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstractDie leerstuk van skeiding van magte is by implikasie ’n basiese beginsel in die Suid- Afrikaanse grondwetlike bestel. Die leerstuk vind sy beslag in die strukture en funksies van die verskillende staatsorgane en hul onderskeie interafhanklikheid. ’n Kenmerk van dié bestel is die skepping van ’n onafhanklike nasionale vervolgingsgesag ingevolge artikel 179 van die Grondwet. Maar dit is veral gebeure soos die afdanking van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Advokaat Vusi Pikoli, wat vrae laat onstaan het oor die vermeende politieke onafhanklikheid van die vervolgingsgesag. ’n Mens kan met reg vra of politieke oorwegings oor politieke onafhanklikheid geseëvier het. Ek bespreek die grondwetlike en statutêre bepalings wat die struktuur van die vervolgingsgesag in Suid-Afrika daarstel, ondersoek die institusionele modelle in Kanada en Australië ingevolge waarvan die vervolgingsgesag in dié lande funksioneer en verwys na ’n internasionale standaard vir vervolging. Ek vergelyk die modelle en kom tot die gevolgtrekking dat die Suid-Afrikaanse model goed met die ander modelle vergelyk, maar dat daar ’n belangrike verskil is wat ruimte vir die afdanking van Advokaat Pikoli geskep het. Ek bespreek die rol van ’n aanklaer en neem lesse in die Amerikaanse reg geleer in ag. Ek stel ten laaste ’n model voor wat die beste in ons huidige politieke klimaat sal kan funksioneer.af
dc.description.librariannf2012en
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationDe Villiers, WP 2011, 'Is the prosecuting authority under South African Law politically independent? An investigation into the South African and analogous models', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 2, pp. 247-263.en
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/17739
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexis. This article is embargoed by the publisher until June 2012.en
dc.subjectProsecuting authorityen
dc.subjectSouth African lawen
dc.subjectVervolgingsgesagaf
dc.subjectSuid-Afrikaanse regaf
dc.subjectAnalogous modelsen
dc.subjectAnaloë modelleaf
dc.subject.lcshProsecution -- South Africa -- Decision makingen
dc.subject.lcshLaw -- South Africa -- Interpretation and constructionen
dc.subject.lcshJudicial independence -- South Africaen
dc.titleIs the prosecuting authority under South African law politically independent? An investigation into the South African and analogous modelsen
dc.title.alternativeIs die vervolgingsgesag ingevolge die Suid-Afrikaanse reg onafhanklik? ’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse en analoë modelleaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeVilliers_Is(2011).pdf
Size:
200.7 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: