Kruger NO v Goss and Another 2010 2 SA 507 (HHA) : die outomatiese beëindiging van onderhoudsbevele ingevolge artikel 7(2) van die die Wet op Egskeiding 70 van 1979
dc.contributor.author | Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952- | |
dc.date.accessioned | 2012-05-24T11:37:01Z | |
dc.date.available | 2012-05-24T11:37:01Z | |
dc.date.issued | 2011 | |
dc.description.abstract | Die outomatiese beëindiging van onderhoudsbevele gegee ingevolge artikel 7(1) of (2) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 is nie ’n nuwe onderwerp nie. (Sien aan die een kant die vraagstuk na die outomatiese beëindiging van onderhoudsbevele ingevolge artikel 7(1) met betrekking tot veral die hertroue van die onderhoudsgeregtigde of die dood van die onderhoudspligtige). Dit is die doel van hierdie aantekening om beëindiging van ’n onderhoudsbevel uitgevaardig ingevolge artikel 7(2) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 by die dood van die onderhoudspligtige ingevolge die beslissing van hierdie saak weer krities te ondersoek. | af |
dc.description.librarian | nf2012 | en |
dc.description.uri | http://www.dejure.up.ac.za/ | en_US |
dc.identifier.citation | Van Schalkwyk, LN 2011, 'Kruger NO v Goss and Another 2010 2 SA 507 (HHA) : die outomatiese beëindiging van onderhoudsbevele ingevolge artikel 7(2) van die die Wet op Egskeiding 70 van 1979', De Jure, vol. 1, no. 44, pp. 1-9. | af |
dc.identifier.issn | 1466-3597 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/18874 | |
dc.language.iso | Afrikaans | af |
dc.publisher | "Pretoria University Law Press (PULP) | en_US |
dc.rights | Pretoria University Law Press (PULP) | en_US |
dc.subject | Wet op Egskeiding 70 van 1979 | af |
dc.subject.lcsh | Family allowances -- Law and legislation -- South Africa | en |
dc.subject.lcsh | Divorce settlements -- South Africa | en |
dc.title | Kruger NO v Goss and Another 2010 2 SA 507 (HHA) : die outomatiese beëindiging van onderhoudsbevele ingevolge artikel 7(2) van die die Wet op Egskeiding 70 van 1979 | af |
dc.type | Article | af |