The researcher's liability for HIV-related clinical research without the participant's informed consent : South Africa's common law, case law and legislation

dc.contributor.authorNienaber, A.G. (Annelize Gertruida)
dc.date.accessioned2009-06-04T09:20:15Z
dc.date.available2009-06-04T09:20:15Z
dc.date.issued2008-08
dc.description.abstractVerskillende kliniese proewe word tans in Suid-Afrika onderneem om middels en strategieë vir die voorkoming van MIV-besmetting te ontwikkel. Hierdie artikel ondersoek die aanspreeklikheid van die navorser wat MIV-verwante kliniese proewe onderneem sonder die deelnemer se ingeligte toestemming aan die hand van die gemenereg, regspraak en wetgewing. In die besonder word navorser-aanspreeklikheid tydens voorkomende of nie-terapeutiese MIV-verwante kliniese proewe ondersoek. Alhoewel ingeligte toestemming tot deelname aan kliniese proewe in artikel 12(2)(c) van die Suid-Afrikaanse Grondwet vervat word, is die omvang van hierdie bespreking beperk tot die Suid-Afrikaanse gemenereg, regspraak en wetgewing, aangesien ’n latere artikel grondwetlike aspekte aanspreek. ’n Oorsig van die juridiese basis van ingeligte toestemming in die Suid-Afrikaanse reg word weergegee asook die regsgevolge van ’n navorsingsingreep sonder die ingeligte toestemming van die deelnemer.en_US
dc.identifier.citationNienaber, AG 2008, 'The researcher's liability for HIV-related clinical research without the participant's informed consent : South Africa's common law, case law and legislation', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, no. 3, pp. 364-386. [www.lexisnexis.co.za]en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10346
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectHIV clinical trialsen_US
dc.subject.lcshClinical trials -- South Africaen_US
dc.subject.lcshAIDS (Disease)en_US
dc.subject.lcshInformed consent (Medical law) -- South Africaen_US
dc.titleThe researcher's liability for HIV-related clinical research without the participant's informed consent : South Africa's common law, case law and legislationen_US
dc.title.alternativeNavorser se aanspreeklikheid vir MIV-verwante kliniese proewe sonder die deelnemer se ingeligte toestemming: Die Suid-Afrikaanse gemenereg, regspraak en wetgewingen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nienaber_Researchers(2008).pdf
Size:
193.81 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: