Approaches to pregnancy under the law : a relational response to the current South African position and recent academic trends

dc.contributor.authorPickles, Camilla Marion Sperling
dc.date.accessioned2014-08-14T13:02:57Z
dc.date.available2014-08-14T13:02:57Z
dc.date.issued2014
dc.descriptionThe present article is based on, and is an adaption of, an unpublished paper, Pickles & Labuschagne “Pregnancy, foetal individuation, and claims to another’s body: A relational response”, Conference of the Society of Law Teachers of Southern Africa, Johannesburg Jan 2013.en_US
dc.description.abstractHierdie artikel neem drie verskillende geregtelike benaderings tot swangerskap in oënskou en oorweeg die onderskeie aansprake om ongeborenes tot geboorte te beskerm. Die benaderings wat ondersoek word is die enkel-entiteitbenadering, die aparte-entiteite benadering en die nie-een-nie-maar-nie-twee-nie benadering. Daar is tekortkominge in beide die enkel-entiteit en die aparte-entiteite benaderings. Beide benaderings faal daarin om die relasionele karakter van swangerskap te akkommodeer aangesien ongeborenes beskou word as nie-entiteite tot voordeel van swanger vrouens of swanger vrouens se belange opsy geskuif word tot voordeel van ongeborenes. Die artikel gaan verder om die nadelige implikasies van hierdie twee benaderings te beklemtoon en voor te stel dat ’n relasionele benadering tot swangerskap opgeneem en gevolg word. Hierdie benadering word beliggaam in die nie-een-nie-maar-nietwee- nie benadering en steun op die verhouding tussen swanger vrouens en ongeborenes om sodoende die waarde van beide die entiteite wat ’n swangerskap opmaak, te erken. Die nie-een-nie-maar-nie-twee-nie benadering lê tussen die twee uiterste benaderings van die enkel-entiteit benadering en die aparte-entiteite benadering. Die voorstel beliggaam in hierdie benadering is dat die waarde van ongeborenes erken moet word maar wel in verhouding tot swanger vrouens wat die ongeborenes dra. Die artikel bekyk die definisie van die nie-een-nie-maar-nie-twee-nie benadering, die skakels met relasionele feminisme en die moontlike toepassing daarvan in ’n Suid-Afrikaanse konteks. Die artikel benadruk dat regsprobleme wat ten opsigte van swangerskap, swanger vrouens of ongeborenes ontstaan, benader behoort te word vanuit die vertrekpunt van die geleefde en beliggaamde ervarings van swangerskap om sodoende die pad vorentoe te bepaal.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationPickles, C 2014, 'Approaches to pregnancy under the law : a relational response to the current South African position and recent academic trends', De Jure, vol. 47, no. 1, pp. 20-41.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/41300
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectPregnancyen_US
dc.subjectLegitimate protection of the unbornen_US
dc.subjectSouth African lawen_US
dc.titleApproaches to pregnancy under the law : a relational response to the current South African position and recent academic trendsen_US
dc.title.alternativeGeregtelike benaderings tot swangerskap: ’n relasionele respons op die huidige Suid-Afrikaanse posisie en onlangse akademiese denkrigtingsen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Pickles_Aproaches_2014.pdf
Size:
180.82 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: