Aanspreeklikheid vir sportbeserings : Hattingh v Roux 2011 5 SA 135 (WKK)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Cornelius, Steve J.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Juta Law

Abstract

Sport het sedert die middel van die twintigste eeu 'n belangrike deel van ons samelewing geword. Professionele sport in die besonder het ontwikkel in 'n wêreldwye bedryf ter waarde van honderde miljarde dollars. Daarmee saam het die gedagte van sport as blote ontspanning en tydverdryf ook tot 'n groot mate tot niet gegaan. Internasionale sportsterre word bykans oornag skatryk. Nie alleen word hulle besonder ruim vergoed vir hulle vaardighede op die speelveld nie, maar beroemde sportlui beskik ook oor 'n bepaalde werfkrag wat beteken dat bemarkers bereid is om astronomiese bedrae geld te betaal ten einde beroemde sportsterre in reklame te gebruik.

Description

Keywords

Sportbeserings, Aanspreeklikheid

Sustainable Development Goals

Citation

Cornelius, SJ 2012, 'Aanspreeklikheid vir sportbeserings : Hattingh v Roux 2011 5 SA 135 (WKK)', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 574-585.