Validity of a civil marriage contracted after 2 December 1988 during the subsistence of a customary marriage : TM v NM 2014 4 SA 575 (SCA)

dc.contributor.authorMaithufi, Ignatius Philip
dc.date.accessioned2016-07-13T09:39:11Z
dc.date.available2016-07-13T09:39:11Z
dc.date.issued2015-08
dc.description.abstractDie Suid-Afrikaanse reg is oor aantal jare gekonfronteer met die taak om die geldigheid van burgerlike of gebruiklike huwelik te bepaal in gevalle waar man met meer as een vrou op slag getroud was. Dit was as gevolg van die feit dat gebruiklike huwelike nie as geldige huwelike erken is nie. Gevolglik het die totstandkoming van burgerlike huwelik, gedurende die bestaan van gebruiklike huwelik met ander persoon, die ontbinding van die bestaande gebruiklike huwelik bewerkstellig. Hierdie posisie is in 1988 verander deur die Wysigingswet op Huweliks- en Huweliksgoederereg van 1988 wat op 2 Desember 1988 in werking getree het. Sedertdien word gebruiklike huwelike nie meer ontbind deur die sluit van burgerlike huwelik nie. Die posisie word tans gereguleer deur die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike van 1998 wat die man in gebruiklike huwelik belet om burgerlike huwelik met ander vrou te sluit . Die mees onlangse saak wat hieroor handel, is TM v NM 2014 4 SA 578 (HHA), ook gerapporteer as Murabi v Murabi [2014] JOL 31715 (HHA). Die hof in hierdie saak het bevind dat burgerlike huwelike gesluit na 2 Desember 1988 gedurende die bestaan van gebruiklike huwelik nietig is. Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike van 1998 maak ook hierdie huwelik ongeldig. Daar is beslis dat die frase “afdoende bewyse” soos gebruik in enige statutêre bepaling nie beteken dat die sluiting in alle omstandighede bestand is teen aanval of dat dit nie ongeldig verklaar kan word op die basis dat dit bedrieglik verkry is nie.en_ZA
dc.description.departmentPrivate Lawen_ZA
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationMaitufi, IP 2015, 'Validity of a civil marriage contracted after 2 December 1988 during the subsistence of a customary marriage : TM v NM 2014 4 SA 575 (SCA)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, no. 78, no. 3, pp. 533-540.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/55743
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaanse regen_ZA
dc.subjectBurgerlike huweliken_ZA
dc.subjectGebruiklike huweliken_ZA
dc.subjectCivil marriageen_ZA
dc.subjectCustomary marriageen_ZA
dc.subjectSouth African lawen_ZA
dc.titleValidity of a civil marriage contracted after 2 December 1988 during the subsistence of a customary marriage : TM v NM 2014 4 SA 575 (SCA)en_ZA
dc.title.alternativeGeldigheid van burgerlike huwelik gesluit na 2 Desember 1988 gedurende die bestaan van gebruiklike huweliken_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Maithufi_Validity_2015.pdf
Size:
100.52 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: