Consumer protection in the banking industry : a comparison of the South African and Nigerian codes of banking practice

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Uzokwe, H.C.
Van Heerden, C.M. (Corlia)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die toename in komplekse finansiële produkte en dienste wat deur banke gelewer word vereis veral sedert die 2008 Wêreldwye Finansiële Krisis groter fokus op verbruikersbeskerming in die banksektor. In hierdie konteks kan vrywillige industriekodes belangrike rol speel om verbruikersbeskerming te verbeter deur in eenvoudige, toeganklike taal verbruikersregte en -verpligtinge uiteen te sit wat andersins dikwels oor aantal tegniese stukke wetgewing versprei is. Volgens die Wêreldbank is die Suid- Afrikaanse Kode van Bankpraktyk gepaste maatstaf waarteen ander sodanige kodes gemeet kan word. Die doel van hierdie bespreking is om die Kodes van Bankpraktyk in Suid-Afrika en Nigerië te vergelyk ten einde te bepaal in watter opsigte die Nigeriese Kode hervorm kan word ten einde meer omvangryke beskerming te verleen aan Nigeriese verbruikers wat gebruik maak van produkte en dienste wat deur banke gebied word.

Description

Ellinger, Lomnicka and Hare Modern banking law (2011) 124.

Keywords

Consumer protection, Banking industry, Banking practice, Verbruikersbeskerming, Banksektor, Bankpraktyk

Sustainable Development Goals

Citation

Uzokwe, H.C. & Van Heerden, C.M. 2018, 'Consumer protection in the banking industry : a comparison of the South African and Nigerian codes of banking practice', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 81, pp. 631-649.