Narrowing the reach of the strict product liability provisions in section 61 of the Consumer Protection Act 68 of 2008 in view of Eskom Holdings Ltd v Halstead-Cleak 2017 1 SA 333 (SCA)

dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.authorBarnard, Jacolien
dc.date.accessioned2021-02-10T10:56:41Z
dc.date.available2021-02-10T10:56:41Z
dc.date.issued2019
dc.description.abstractDie fokus van hierdie bydrae is op sekere aspekte van die produkte-aanspreeklikheidsbepalings vervat in artikel 61 van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008. Dit sluit spesifiek persone in wat ingevolge die Wet locus standi het om bevoegde instansies te nader om regshulp waar nadeel of skade opgedoen is as gevolg van onveilige en defektiewe produkte. Die geskiktheid van regshulp en remedies in die konteks van produkte-aanspreeklikheid moet onder andere deur die prisma van die trefwydte van die betrokke produkte-aanspreeklikheidsregime beskou word. Dit is belangrik om te bepaal wie 'n produkte-aanspreeklikheidseis kan instel en dit is deurslaggewend by die bepaling van die vraag of die betrokke produkte-aanspreeklikheidsregime effektief is en behoorlike beskerming bied. Die bydrae ondersoek die oënskynlike streng produkteaanspreeklikheidsregime wat deur die Wet op Verbruikersbeskerming ingestel is, wat insluit die aanspreeklikheid (al dan nie) van al die verskaffers in die verskaffingsketting asook die tipes skade wat by produkte-aanspreeklikheid in hierdie verband ingesluit word. Vir sover 'n persoon egter kwalifiseer om 'n eiser in 'n produkte-aanspreeklikheidsaak te wees, blyk dit dat die wetgewer (opsetlik of onopsetlik) die omvang van die bepalings van artikel 61 van die Wet in hierdie verband teenstrydig met die doel van die Wet beperk het. Hierdie kwessie is onlangs in die eerste produkte-aanspreeklikheidsaak ingevolge die Wet in Eskom Holdings Ltd v Halstead-Cleak aangespreek en vorm deel van die kritiese analise van die bydrae.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationVan Heerden, CM & Barnard, J 2019, 'Narrowing the reach of the strict product liability provisions in section 61 of the Consumer Protection Act 68 of 2008 in view of Eskom Holdings Ltd v Halstead-Cleak 2017 1 SA 333 (SCA)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 444-465.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/78400
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectConsumer Protection Act 68 of 2008 (CPA)en_ZA
dc.subjectEskom Holdings Ltden_ZA
dc.subjectHalstead-Cleaken_ZA
dc.subjectWet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (WVB)en_ZA
dc.titleNarrowing the reach of the strict product liability provisions in section 61 of the Consumer Protection Act 68 of 2008 in view of Eskom Holdings Ltd v Halstead-Cleak 2017 1 SA 333 (SCA)en_ZA
dc.title.alternativeBeperking van die toepassingveld van streng produkte-aanspreeklikheidsbepalings van artikel 61 van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 in die lig van Eskom Holdings Ltd v Halstead-Cleak 2017 1 SA 333 (HHA)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanHeerden_Narrowing_2019.pdf
Size:
1.6 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: