Hervorming van die hantering van "geen bates geen inkomste" skuldenaars in die Suid-Afrikaanse Reg

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

In die huidige Suid-Afrikaanse insolvensiereg ontstaan daar drie moontlike skuldverligtingsmaatreëls tot n skuldenaar se beskikking naamlik sekwestrasie ingevolge die Insolvensiewet 24 van 1936; administrasie ingevolge die Wet op Landdroshowe 32 van 1944; en skuldhersiening ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005. Tans word daar nie voldoende skuldverligting aan Suid-Afrikaanse skuldenaars wat nie oor voldoende inkomste of bates beskik om hul skulde af te betaal, gebied nie. Aangesien hierdie skuldenaars geen prosesregtelike remedie tot hul beskikking het nie word die tweeledige ekonomiese stand van Suid-Afrika gehandhaaf die arm bly armoedig en die ryk se rykdomme bly groei. Dit is dus noodsaaklik dat die Suid-Afrikaanse insolvensiereg tot so mate ontwikkel word om ook voldoende en effektiewe skuldverligting aan NINA skuldenaars te bied. Daarom was n regsvergelykende ondersoek ingestel na die Nieu-Seelandse, Kanadese en VSA verbruikersinsolvensiereg ten einde voldoende skuldverligting vir NINA skuldenaars te vind.

Description

Mini Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2015.

Keywords

UCTD, Insolvency act 24 of 1936, Magistrates' court act 32 of 1944, National credit act 34 of 2005

Sustainable Development Goals

Citation

Ryan, N 2016, Hervorming van die hantering van "geen bates geen inkomste" skuldenaars in die Suid-Afrikaanse Reg, LLM Mini Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/53187>