Challenges to the South African corporate leniency policy and cartel enforcement

dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.authorBotha, Monray Marsellus
dc.date.accessioned2015-07-04T08:06:30Z
dc.date.available2015-07-04T08:06:30Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractDie voorkoming, opsporing en vervolging van kartelle is ’n prioriteit van mededingingsowerhede wêreldwyd gegewe die negatiewe impak wat sodanige bedrywighede het op pryse en keuse van produkte en die feit dat dit invoering in markte smoor. Weens die groot geheimhouding waarin kartelbedrywighede gehul is, is dit egter uit ’n afdwingingsoogpunt uiters moeilik om voldoende inligting te bekom op grond waarvan kartelle aan die kaak gestel kan word. Die Wet op Mededinging 89 van 1998 bevat in artikel 4(1)(b) bepalings wat karteldeelname aan prysvasstelling, markverdeling en samespannende tenders verbied. Voor die inwerkingtreding van gemelde wet het Amerika, synde die bakermat van statutêre mededingingsreg, besef dat die verordening van wetgewing alleen nie genoeg is om kartelle die stryd aan te sê nie en dat daar bykomende maatreëls ter afdwinging nodig is ten einde die mededingingsowerhede in staat te stel om inligting oor kartelbedrywighede te bekom. Met hierdie doel voor oë is die konsep van ’n toegeeflikheidsbeleid in die Amerikaanse mededingingsreg ingelei en het dit gou guns gewen in die Europese Unie en ander mededingingsjurisdiksies wat ook sodanige toegeeflikheidsprogramme aangeneem het. In 2004 het die Suid-Afrikaanse mededingingskommissie die internasionale neiging gevolg en ’n toegeeflikheidsbeleid aangeneem, wat in 2008 hersien en verbeter is. Die geldigheid van hierdie beleid is egter onlangs bevraagteken in Agri Wire (Pty) Ltd v The Commissioner of the Competition Commission, welke saak uiteindelik voor die hoogste hof van appèl gedraai het. Die doel van hierdie bespreking is om die bestaansrede vir toegeeflikheidsprogramme in die mededingingsreg te ondersoek, aan te dui presies wat die omvang van die Suid-Afrikaanse mededingingskommissie se toegeeflikheidsbeleid is en aanslae teen die beleid te bespreek.en_ZA
dc.description.librarianam2015en_ZA
dc.description.urihttp://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/ju_tsaren_ZA
dc.identifier.citationVan Heerden, C & Botha, MM 2015, 'Challenges to the South African corporate leniency policy and cartel enforcement', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 2, pp. 308-333.en_ZA
dc.identifier.issn0257-7747 (print)
dc.identifier.issn1996-2207 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/46298
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherJuta Lawen_ZA
dc.rightsJuta Lawen_ZA
dc.subjectSouth African corporateen_ZA
dc.subjectCartel enforcementen_ZA
dc.subjectCompetition lawen_ZA
dc.subjectLeniency policiesen_ZA
dc.subjectCorporate leniency policyen_ZA
dc.subjectSouth African Competition Commissionen_ZA
dc.titleChallenges to the South African corporate leniency policy and cartel enforcementen_ZA
dc.title.alternativeUitdagings wat die toegeeflikheidsbeleid in die suid-Afrikaanse mededingingsreg in die gesig staaren_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanHeerden_Challenges_2015.pdf
Size:
549.49 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: