Deel 1 : Ontmoet die skaapvleisverbruiker
Loading...
Date
Authors
Hurter, Tineil
Bester, Marina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Agri Connect (Pty) Ltd
Abstract
Die feit dat skaapvleis alreeds 'n duurder produk is (in vergelyking met ander proteïen kommoditeite) is 'n realiteit en daarom is Skaapvleis SA se verbruikersopvoeding hoofsaaklik gemik op die hoër LSM-verbruiker in Suid-Afrika. Dit is immers dié verbruikers wat die produk kan bekostig, maar ook dikwels beïnvloed word deur ongunstige, verwarrende gesondheidsboodskappe.
Description
Keywords
Skaapvleis, Suid-Afrikaanse skaapvleisverbruiker, Verbruiker, LSM-verbruike
Sustainable Development Goals
Citation
Hurter, T & Bester, M 2016, 'Deel 1 : Ontmoet die skaapvleisverbruiker', Red Meat / Rooivleis, vol. 7, no. 2, pp. 92-95.