Toekoms van veeartsenykundige opleiding

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Holm, Dietmar Erik

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Plaas Publishing

Abstract

Veeartsenykundige opleiding in Suid-Afrika is in ’n goeie plek, met die Fakulteit Veeartsenykunde van die Universiteit van Pretoria wat sy internasionale posisie die afgelope paar jaar aansienlik verbeter het. Die fakulteit se studente-inname het aansienlik verhoog en tussen 180 en 190 veeartse en 50 tot 60 veeartsenykundige verpleegsters sal in die volgende paar jaar gradueer.

Description

Keywords

Veeartse, Suid-Afrika (SA), Veeartsenykundige opleiding, Veeartsenykundige verpleegsters

Sustainable Development Goals

Citation

Holm, D. 2018, 'Toekoms van veeartsenykundige opleiding', Veeplaas, vol. 9, no. 2, pp. 81.