Generative artificial intelligence (GenAI) as information tool for lexicographic information needs
Loading...
Date
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau of the WAT
Abstract
ENGLISH : The focus of this paper is on GenAI, chatbots and some implications for lexicography and dictionary use. The use of GenAI as an information tool to provide information to end-users (readers) who have a specific information need when reading a text is discussed. GenAI could previously provide content similar to that of a dictionary but could not provide contextualised answers. This has changed and most chatbots now have two modes, a "search" mode and a "thinking/ reasoning mode", i.e., it is able to argue logically about its different proposed meanings in context and tends to offer a solution. This feature is discussed at the hand of examples, and it seems as if the chatbots can now provide correct contextual meaning and logically motivate the choice of meaning in context, based on their critical analysis and thinking skills although it still "hallucinates" if it has no answer. Hereafter, the role of dictionaries and lexicographers in an AI-enhanced world is discussed. The traditional assignment of dictionaries to document the status and history of a language remains a very important function and needs to be encouraged, especially in environments with limited language resources. However, exploring new commercial ventures, incorporating latest technologies, would be essential to the future of the discipline and industry.
AFRIKAANS : Hierdie artikel fokus op GenKI, kletsbotte en sommige implikasies daarvan vir leksikografie en woordeboekgebruik. Die gebruik van GenKI as 'n inligtingswerktuig wat inligting moet verskaf aan eindgebruikers (lesers) met spe-sifieke inligtingsbehoeftes wanneer hulle 'n teks lees, word bespreek. GenKI kon vroeër inhoud vergelykbaar met dié van 'n woordeboek verskaf, maar kon nie gekontekstualiseerde antwoorde verskaf nie. Dit het verander en die meeste kletsbotte het tans twee modi, naamlik 'n "soekmodus" en 'n "dink/redeneermodus". Hulle kan hulle verskillende betekenisvoorstelle logies binne die gepaste konteks beredeneer en neig om 'n oplossing aan te bied. Hierdie kenmerk word aan die hand van voor-beelde bespreek, en dit lyk asof kletsbotte nou korrekte kontekstuele betekenis kan verskaf en die keuse logies binne die konteks kan motiveer, gebaseer op hulle kritiese analise en denkvaardighede, alhoewel hulle steeds "hallusineer" as hulle nie 'n antwoord het nie. Hierna word die rol van woor-deboeke en leksikograwe in 'n KI-versterkte wêreld bespreek. Die tradisionele opdrag van woorde-boeke om die status en geskiedenis van 'n taal te dokumenteer, is steeds 'n belangrike funksie wat aangemoedig moet word, veral in omgewings met beperkte taalhulpbronne. Die verkenning van nuwe kommersiële ondernemings, insluitend die nuutste tegnologieë, is egter noodsaaklik vir die toekoms van die dissipline en die industrie.

Description
Keywords
Chatbot, Contextualisation, Interface, Hallucinate, Genai, Information needs, Information tools, Meaning, Text reception, Betekenis, Generatiewe kunsmatige intelligensie, Genki, Hallusineer, Inligtingsbehoetes, Inligtingwerktuie, Kletsbot, Kontekstua-lisering, Koppelvlak, Teksbegrip, Generative artificial intelligence (GenAI)
Sustainable Development Goals
SDG-04: Quality education
SDG-09: Industry, innovation and infrastructure
SDG-09: Industry, innovation and infrastructure
Citation
Bothma, T.J.D. & Gouws, R.H. 2025, 'Generative artificial intelligence (GenAI) as information tool for lexicographic information needs', Lexikos, vol.35, no.2, pp. 276-295. https://doi.org/10.5788/35-2-2092.