Ownership and appropriation of funds deposited in a bank account - Spar Group Ltd v FirstRand Bank Ltd 2017 1 SA 449 (GP)
dc.contributor.author | Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954- | |
dc.contributor.author | Pretorius, J.T. | |
dc.date.accessioned | 2018-02-22T09:02:07Z | |
dc.date.issued | 2017 | |
dc.description.abstract | Die Spar-saak handel oor verskeie aspekte van die bank/kliënt verhouding. Dit handel in die besonder oor die eiendomsreg van fondse wat in bankrekening gedeponeer word, die vraag of bank geregtig is om sodanige fondse by wyse van skuldvergelyking aan te wend, asook sogenaamde kwasie-vindikatoriese aksie deur derde wat nie die rekeninghouer is nie maar die fondse opeis wat in kliënt van die bank se rekening gedeponeer is. Benewens enkele punte van verskil, word in breë trekke met die uitspraak saamgestem. Die uitspraak word verwelkom aangesien dit basiese beginsels van die bankreg uiteensit. | en_ZA |
dc.description.department | Mercantile Law | en_ZA |
dc.description.embargo | 2018-02-23 | |
dc.description.librarian | am2018 | en_ZA |
dc.description.sponsorship | The National Research Foundation of South Africa | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Nagel, C.J. & Pretorius, J.T. 2017, 'Ownership and appropriation of funds deposited in a bank account - Spar Group Ltd v FirstRand Bank Ltd 2017 1 SA 449 (GP)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 80, pp. 308-314. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/64029 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Ownership | en_ZA |
dc.subject | Funds | en_ZA |
dc.subject | Bank account | en_ZA |
dc.subject | Eiendomsreg | en_ZA |
dc.subject | Fondse | en_ZA |
dc.subject | Bankrekening | en_ZA |
dc.title | Ownership and appropriation of funds deposited in a bank account - Spar Group Ltd v FirstRand Bank Ltd 2017 1 SA 449 (GP) | en_ZA |
dc.title.alternative | Eiendomsreg en aanwending van fondse wat in bankrekening gedeponeer word | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |