Atavism of skin markings : surface patterns in architecture
Loading...
Date
Authors
De Bruyn, Derick
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
The recurrence of the traditional practice of patterns on surfaces of the human body and architecture
is explored here. In histories and theories of architecture bodily markings have been used to describe
the metaphors of ornamentation in architecture. Architectural patterns are a potent device for
architectural articulation and announcement expressing the character of a building. Yet Adolf Loos’
essay ‘Ornament and Crime’ and the nineteenth-century criminal anthropology sought to get rid of
decoration for a culture of modernity. This research highlights the influence and fallacy of those
unornamented theories on the meanings of behavioural decorum in post-modern and contemporary
modes and agendas of surface patterning. Decoration and decorum as social coding, albeit more
neutral, less ritualized, less conspicuous, is still seen as apropos.
Die terugkeer na die tradisionele praktyk van oppervlakpatrone op die menslike liggaam en argitektuur word hier ondersoek. In argitektoniese geskiedenisse en teorieë is liggaamlike merke gebruik om metafore van versiering in argitektuur te beskryf. Argitektoniese patrone is 'n kragtige apparaat vir argitektoniese artikulasie en aankondiging vir die uitdrukking van karakter van 'n gebou. Maar Adolf Loos se opstel Ornament and Crime en die negentiende-eeuse kriminele antropologie, het eerder probeer om ontslae te raak van versiering vir 'n kultuur van moderniteit. Hierdie navorsing dui op die invloed en die dwaling van daardie teorieë relatief tot die betekenis van gedragsfatsoenlikheid in post-moderne en kontemporêre modes en agendas van oppervlakpatrone. Die versiering en die dekorum as sosiale kodering, hoewel meer neutraal, minder geritualiseerd, minder opvallend , word nog steeds gesien as apropos.

Description
Keywords
Tattoos, Behavioural decorum, Atavisme, Insnydings in die vel, Gedrags-dekorum, Tatoeëermerke
Sustainable Development Goals
Citation
De Bruyn, D 2012, 'Atavism of skin markings : surface patterns in architecture', South African Journal of Art History, vol. 27, no. 3, pp. 21-38.