Tax disputes : closing the doors of the High Court to a “special case” – open justice as against the taxpayer’s right to privacy
dc.contributor.author | Meyer, Carolina | |
dc.date.accessioned | 2025-07-28T11:02:28Z | |
dc.date.available | 2025-07-28T11:02:28Z | |
dc.date.issued | 2024-05 | |
dc.description.abstract | In Suid-Afrika is sittings van die Belastinghof nie oop vir die publiek nie, ingevolge artikel 124 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011. Daarbenewens maak artikel 132 van dié voorsiening daarvoor dat die Belastinghof se uitspraak gepubliseer moet word sonder om die identiteit van die belastingbetaler te openbaar. Verder geniet belastingbetalers die vertroulikheid van belastingbetalerinligting ingevolge hoofstuk 6 van dié Wet. Die vertroulikheid van belastingbetalerinligting word dikwels beskryf as die hoeksteen van enige belastingstelsel. Desnieteenstande vervat artikel 32 van die Wet op Hoër Howe 10 van 2013 die beginsel van oop geregtigheid ingevolge waarvan verrigtinge in enige Hoër Hof in 'n oop hof moet plaasvind, tensy daar 'n “spesiale geval” bestaan. Indien hierdie “spesiale geval” bewys word, kan die hof van die norm van openbare geregtigheid afwyk en toelaat dat die aangeleentheid agter geslote deure (in camera) aangehoor word. So 'n spesiale saak is nie deur die belastingbetaler in Structured Mezzanine Investments (Pty) Ltd v CSARS (1824/2021) [2022] ZAECGHC (12 April 2022) (of in die opvolgende appèlsaak) beredeneer nie. Die vraag bly dus staan: onder watter omstandighede sal 'n belastingverwante dispuut kwalifiseer as 'n “spesiale geval”? Verder, waar die belastingverwante geskille na Hoër Howe vorder in die litigasieproses geld die beginsel Jan Publiek. Dit kan 'n beduidende verandering wees vir 'n belastingbetaler wie se identiteit en belastingbetalerinligting nie bekend gemaak is tydens die verhoor in die Belastinghof of in die gepublisdeerde uitspraak nie (aangesien die Belastinghofverrigtinge in camera plaasvind), maar wat nou vind dat hierrdie inligting en sy identiteit in die oop hof bekend gemaak word, soos wat die litigasieproses verder vorder. In hierdie artikel oorweeg ek wanneer daar 'n “spesiale geval” sal bestaan in geval van 'n belastingverwante geskil; indien dit wel bestaan, sal dit die Hoë Hof noop om sy deure te sluit vir die aanhoor van die dispuut. Troef die belastingbetaler se reg op privaatheid die beginsel van oop geregtigheid? | |
dc.description.department | Mercantile Law | |
dc.description.librarian | hj2025 | |
dc.description.sdg | SDG-16: Peace,justice and strong institutions | |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | |
dc.identifier.citation | Meyer, C. 2024, 'Tax disputes : closing the doors of the High Court to a "special case"', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 87, no. 2, pp. 175-200. | |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/103618 | |
dc.language.iso | en | |
dc.publisher | LexisNexis | |
dc.rights | LexisNexis | |
dc.subject | Tax disputes | |
dc.subject | Belastinggeskille | |
dc.subject | Open justice | |
dc.subject | Oop geregtigheid | |
dc.subject | Taxpayer’s | |
dc.subject | Belastingbetaler | |
dc.subject | Right to privacy | |
dc.subject | Reg op privaatheid | |
dc.title | Tax disputes : closing the doors of the High Court to a “special case” – open justice as against the taxpayer’s right to privacy | |
dc.title.alternative | Belastinggeskille : die deure van die Hooggeregshof gesluit vir 'n “spesiale saak” - oop geregtigheid teenoor die belastingbetaler se reg op privaatheid | |
dc.type | Article |