Medical malpractice : the extent, consequences and causes of the problem

dc.contributor.authorOosthuizen, W.T.
dc.contributor.authorCarstens, Pieter Albert, 1960-
dc.date.accessioned2016-05-06T12:18:12Z
dc.date.available2016-05-06T12:18:12Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractHoewel daar bitter min empiriese inligting beskikbaar is oor die presiese omvang van mediese wanpraktyke en die daaropvolgende eise, dui die beskikbare inligting daarop dat die situasie in Suid-Afrika uiters dringend is. Die openbare gesondheidstelsel ly aan ’n verskeidenheid sistemiese swakhede wat ’n uitwerking op die gehalte van sorg het en is dus veral vatbaar vir litigasie. Die aansienlike bedrae wat gespandeer word op eise kan nie bestee word op die verbetering van infrastruktuur en gesondheidsdienste nie. Dit verswak verder die sorg wat voorsien word en lei weer tot verdere wanpraktyke en nog meer eise. Die koste van eise in die private sektor het vrywaringversekeringspremies drasties verhoog en die manier waarop medisyne beoefen word verander. Ongelukkig sal pasiënte moet worstel met al die gevolge van wanpraktyke en ook die gevolge van toenemende litigasie. Dit sal moeiliker wees om toegang te verkry tot gesondheidsdienste en gesondheidsorg kan duurder raak, soos wat die koste van litigasie en versekering oorgedra word aan die verbruiker. Versoeke om die aanspreeklikheid en vergoedingstelsel te hervorm is geregverdig, maar sal slegs effektief wees indien die oorsake van wanpraktyke en die verwante eise behoorlik geïdentifiseer en verstaan word. Dit sou ideaal wees as eise en kostes voorkom kon word deur wanpraktyke te verminder. Dit sal egter slegs kan gebeur as die gehalte van sorg verbeter en pasiëntveiligheid bevorder word. Daar moet ondersoek ingestel word om te bepaal hoe die aanspreeklikheid en vergoedingstelsel aangepas kan word om ’n meer effektiewe rol te speel in die verband.en_ZA
dc.description.departmentPublic Lawen_ZA
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationOosthuizen, WT & Carstens, PA 2015, 'Medical malpractice : the extent, consequences and causes of the problem', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, no. 78, pp. 269-284.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/52512
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectMediese wanpraktykeen_ZA
dc.subjectGevolgeen_ZA
dc.subjectOorsakeen_ZA
dc.subjectSouth Africa (SA)en_ZA
dc.subjectSuid-Afrika (SA)en_ZA
dc.subjectOmvangen_ZA
dc.subjectMedical malpracticeen_ZA
dc.subjectExtenten_ZA
dc.subjectConsequencesen_ZA
dc.subjectCausesen_ZA
dc.titleMedical malpractice : the extent, consequences and causes of the problemen_ZA
dc.title.alternativeMediese wanpraktyke : die omvang, gevolge en oorsake van die probleemen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Oosthuizen_Medical_2015.pdf
Size:
196.55 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: