Reg op kollektiewe bedinging : belangrike verwikkelinge

dc.contributor.authorVan Jaarsveld, S.R. (Fanie)
dc.date.accessioned2014-08-01T06:29:06Z
dc.date.available2014-08-01T06:29:06Z
dc.date.issued2014
dc.description.abstractOngeveer honderd en vyftig jaar gelede is die volgende, treffende en besonder toepaslike woorde in die klassieke werk van Mary Elizabeth Braddon vervat: "There can be no reconciliation where there is no open warfare. There must be a battle, a brave, boisterous battle ... before there can be peaceful treaties and enthusiastic shaking of hands" (Braddon Lady Audley's Secret (1862) 250 (Wirago Modern Classics 1985 uitg). Hierdie omstrede en uiters aktuele onderwerp van die reg op kollektiewe bedinging (sien ook a 23(5) van die Grondwet van 1996) het alreeds oor die afgelope dekade baie aandag van die howe en skrywers geniet het - veral in die lig van verskeie gebeure gedurende die onmiddellike verlede. Die afgelope aantal jare het die SA Weermag gesukkel met die hantering van soldate op arbeidsverhoudinge-vlak - soos wat verskeie protesaksies, stakingsoptredes van soldate, onderlinge lastereise teen mekaar en die onlangse Wysigingswet op Verdediging van 2011 onteenseglik laat blyk het (teen hierdie agtergrond en in hierdie konteks moet die Wysigingswet op Verdediging van 2011 dan ook verstaan word). Eweneens het ontwrigtende stakingsoptrede gedurende die tweede helfte van 2012 in die mynbousektor en die Wes-Kaapse landboubedryf duidelik getuig dat arbeidswetgewing tekort geskiet het om die onderhawige probleme sinvol te hanteer of te voorkom het.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.journals.co.za/ej/ejour_obiter.htmlen_US
dc.identifier.citationVan Jaarsveld, F 2014, 'Die reg op kollektiewe bedinging : belangrike verwikkelinge', Obiter, vol. 35, no. 1, pp. 108-125.en_US
dc.identifier.issn1682-5853
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/41049
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherFaculty of Law, University of Port Elizabethen_US
dc.rightsFaculty of Law, University of Port Elizabethen_US
dc.subjectRegsposisieen_US
dc.subjectInterim en finale grondwetteen_US
dc.subjectKollektiewe bedingingen_US
dc.subjectWet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995en_US
dc.subjectKonstitusionele Hofen_US
dc.titleReg op kollektiewe bedinging : belangrike verwikkelingeen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanJaarsveld_Reg_2014.pdf
Size:
130.85 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: