Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika

dc.contributor.authorSchenck, Rinie
dc.contributor.authorBlaauw, Derick
dc.contributor.authorMatthee, Marianne
dc.contributor.emailmattheem@gibs.co.zaen_ZA
dc.date.accessioned2020-04-07T11:08:55Z
dc.date.available2020-04-07T11:08:55Z
dc.date.issued2020-03
dc.description.abstractBinne die konteks van die groterwordende werkloosheid en armoede in Suid-Afrika is dit belangrik om die kwesbaarheid van persone wat ʼn lewe probeer maak in die informele sektor te bepaal, sodat ondersteunende beleid en strukture in plek gestel kan word. Die doel van die artikel was om die strukturele kwesbaarheid van dagloners te ondersoek deur ʼn vergelyking te tref tussen twee gevallestudies. Dagloners in Emalahleni, ʼn sosiaal-ekonomies kwynende myngemeenskap, en die meer sosiaal-ekonomies stabiele hoofstad Mbombela, in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika, is hiervoor gebruik. Honderd-en-tien (110) vraelyste is voltooi met dagloners in die twee stede, die data is ontleed en die resultate met mekaar vergelyk. Max-Neef se fundamentele menslike behoefte (FMB)-matriks is gebruik om die multidimensionele analises te maak, te orden en te beskryf. Die resultate het duidelik aangedui dat die dagloners in Emalahleni meer struktureel kwesbaar is as die dagloners in Mbombela, met minder ondersteuningsisteme tot hul beskikking. Maatskaplike diensprofessies sal ernstige aandag daaraan moet skenk om veiligheidsnette te ontwikkel vir werkloses, beleid te formuleer wat werks- en inkomstemoontlikhede kan open en gesindhede en perspektiewe te verander van diegene wat hul bestaan in die informele sektor maak.en_ZA
dc.description.departmentGordon Institute of Business Science (GIBS)en_ZA
dc.description.librarianhj2020en_ZA
dc.description.sponsorshipDie Nasionale Navorsingstigting van Suid-Afrikaen_ZA
dc.description.urihttps://journals.co.za/content/journal/akgeesen_ZA
dc.identifier.citationSchenck, R., Blaauw, D. & Matthee, M. 2020, 'Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika', Tydskrif vir Geesteswetenskappe, vol. 60, no. 1, pp. 142-163.en_ZA
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.other10.17159/2224-7912/2020/v60n1a11
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/74069
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap and Kunsen_ZA
dc.rightsSuid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kunsen_ZA
dc.subjectDaglonersen_ZA
dc.subjectWerkloosheiden_ZA
dc.subjectStrukturele kwesbaarheiden_ZA
dc.subjectSosiale geregtigheiden_ZA
dc.subjectFundamentele menslike behoeftesen_ZA
dc.subjectSuid-Afrika (SA)en_ZA
dc.titleMax-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrikaen_ZA
dc.title.alternativeMax-Neef and the structural vulnerability of day labourers in Mbombela and Emalahleni, South Africaen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Schenck_MaxNeef_2020.pdf
Size:
360.96 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: