Die Kaapse stoele : 'n studie van hulle herkoms met spesiale verwysing na die invloed van die Europese en Oosterse stoelvorms

dc.contributor.advisorNilant, F.G.E. (Felix Gottlieb Ernst)
dc.contributor.postgraduateBotha, Marielise
dc.date.accessioned2017-02-01T07:39:32Z
dc.date.available2017-02-01T07:39:32Z
dc.date.created1969
dc.date.issued1969
dc.descriptionDissertation (MA)--University of Pretoria, 1969.en_ZA
dc.description.abstractDie doel van die studie is om die herkoms van die Kaapse stoelontwerpe vanaf die laat 17de eeu tot die vroeë 19de eeu na te speur. Dit is duidelik dat verskillende invloede meegewerk het om die Kaapse stoelvorms soos hulle vandag oral in museums en private versamelings te sien is, te laat ontstaan. Daar is 'n groot variasie van ontwerpe en die studie poog om die oorsprong van elke ontwerp soos gevind in tipiese Kaapse stoelvoorbeelde na te vors. Vir hierdie doel is Kaapse stoel voorbeelde deeglik nagegaan in museums, private besit en in literatuur. Foto's is geneem en sketse is gemaak om elke besonderheid vas te lê om steeds na terug te kan verwys. Om die Europese en Oosterse agtergrond vir die navorsing te verkry, is Europese museums besoek en literatuur nagegaan.af_ZA
dc.description.availabilityUnrestricteden_ZA
dc.description.degreeMAen_ZA
dc.description.departmentVisual Artsen_ZA
dc.identifier.citationBotha, M 1969, Die Kaapse stoele : 'n studie van hulle herkoms met spesiale verwysing na die invloed van die Europese en Oosterse stoelvorms, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/58770>en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/58770
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2016 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie Kaapse stoele : 'n studie van hulle herkoms met spesiale verwysing na die invloed van die Europese en Oosterse stoelvormsaf_ZA
dc.typeDissertationen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Botha_Kaapse_1969.pdf
Size:
15.23 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Dissertation

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: