Trading store style' - an indelible phenomenon in the historical landscape of KwaZulu-Natal
Loading...
Date
Authors
Whelan, Debbie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
The trading store is a critically understudied phenomenon, dotted around the varied landscapes of
Southern Africa, often marking out physical borders, cognitive boundaries and spatial edges. The
emergence of the store in itself is a story of pattern making. These structures formed the spatial centre
of communal nodes, with radiating patterns and markings leading to the periphery of their influence,
forming a web of connections. The realization that the store itself was immediately identifiable as an
iconic structure in the rural landscape was more due to its strong architectural language and latterly
to the artistic and colourful resolution of its gables, parapets and end walls. The semiotic architectural
form itself drove me to this study. Understanding that this modest structure was as important in the
ideas of cognitive pattern making and identification in KwaZulu- Natal as the symbols of a mission
church steeple or the elevated magistrates court up on the hill, prompted further research. The landscape
and buildings themselves are described from an architectural point of view, and their interconnectedness
from an artistic stance articulated, before the reflections on their mutations in the age of
globalised societies.
'HANDELSWINKELSTYL' Die voorkoms van die wydverspreide en soms geisoleerde 'handelswinkel' in die verskillende landskappe van Suid Afrika is nog geensins bestudeer of gedokumenteer nie. Hierdie handelspunte het mettertyd met die ligging van fisiese skeidings, kognitiewe grense and ruimtelike skeidings geassosieer geraak. Die ontstaan en ontwikkeling van die verskynsel het 'n eie geskiedenis en is steeds te sien in verskillende ruimtelike patrone van die landskap. Plekke waar handel gedryf is het uiteindelik middelpunte van 'n gemeenskap geraak, nodusse wat se invloed uitwaarts gestrek het. Die invloedsfeer van so 'n winkel het radiaal uitgekring van 'n enkele punt en is dikwels sigbaar aan die voorkoms van ander soortgelyke plekke en strukture - maar periferaal gelee. So het netwerke ontstaan. Die vreemdheid om so 'n handelsentrum in 'n landelike omgewing te vind, maar veral die eie argitektuur van die geboutjies, het grotendeels bygedra tot hulle ikoniese status. In later jare het die artistieke en kleurvolle hantering van gewels, borswerings en enige opvallende buite oppervlakke ook 'n bydraende 'n rol gespeel. Die simboliese rol van hierdie skynbaar klein en argitektonies eenvoudige gebouvorm was die dryfveer vir die studie. Dit is ondersteun deur die soeke na redes waarom hierdie eenvoudige strukture dieselfde impak op mense en gemeenskappe se geografiese geheues en hulle identifikasie met 'n eiesoortige landskap gehad het, as die kerktorings van sendingkerke of 'n landdroshof wat op 'n effense hoogte in 'n stedelike konteks gelee is. Die landskap en oudste voorbeelde van die geboutipe word uit 'n argitektoniese en hulle onderlinge assosiasies vanuit 'n artistieke oogpunt benader. Ongelukkig kon die geboutipe in later jare nie die impak en invloed van kommersialisering en globalisering vryspring nie, gevolglik het die uniekheid van elke winkel plek gemaak vir mutasies gemik op 'eendersheid'.

Description
Keywords
Trading stores, Material culture, Painted gables
Sustainable Development Goals
Citation
Whelan, D 2007, 'Trading store style' - an indelible phenomenon in the historical landscape of KwaZulu-Natal', South African Journal of Art History, vol. 22, no 2, pp 238-249. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]