Jeanette Ferreira in heroënskou geneem

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Marais, Renee

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Ensovoort Society

Abstract

Jeanette Ferreira se debuutbundel, Waar een mens saam is, het gedurende 1980 by Perskor verskyn. Dit bevat gedigte van wisselende gehalte oor 'n verskeidenheid temas. Soos die bundeltitel te kenne gee het die gedigte feitlik deurgaans 'n persoonlike inslag. Die bundel word in vier afdelings verdeel wat deur 'n enkele gedig voorafgegaan word, en ofskoon mens op grond van die plasing van hierdie gedig. "En nog het haar oë, sou verwag dat dit 'n openings-gedig moet wees, blyk dlt na die lees van die bundel dat dit eerder 'n soort epiloog of terugskouing is, soos later aangetoon sal word.

Description

Keywords

Jeanette Ferreira, Afrikaanse poësie, Afrikaanse digters

Sustainable Development Goals

Citation

Marais, R 1982, 'Jeanette Ferreira in heroënskou geneem', Ensovoort, vol. 2, no. 1, pp. 3-5.