The (possible) arbitration of disputes in terms of section 163 of the Companies Act 71 of 2008

dc.contributor.authorSwart, Willem Jacobus Christiaan
dc.date.accessioned2022-11-28T11:16:03Z
dc.date.available2022-11-28T11:16:03Z
dc.date.issued2021
dc.descriptionThis article derives from my doctoral thesis "Relief from oppressive or prejudicial conduct in terms of the Companies Act 71 of 2008" (LLD thesis, University of South Africa 2019).en_US
dc.description.abstractArtikel 163 van die Maatskappywet 71 van 2008 maak voorsiening vir regshulp wanneer 'n aandeelhouer of direkteur se belange onredelik benadeel word. Die Wet maak ook voorsiening vir die verwysing van dispute vir alternatiewe geskilbeslegting. Arbitrasie is 'n vorm van alternatiewe geskilbeslegting wat deur beide die Wet en die Arbitrasiewet 42 van 1965 gere61 word. In hierdie artikel word die moontlike aanwending van artikel 163 van die Wet gedurende arbitrasieverrigtinge ondersoek. Alhoewel alternatiewe geskilbeslegting van dispute deur die Wet aangemoedig word, blyk dit uit die bewoording van artikel 163 van die Wet dat slegs 'n hof regshulp kragtens hierdie artikel kan verleen. Die bewoording van artikel 163 en die meriete van die oenskynlike standpunt dat dispute waarin daar op artikel 163 van die Wet gesteun word, nie vatbaar vir arbitrasie is nie, sal beoordeel word met verwysing na die regsposisie in Engeland, Australia, en Kanada. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat, in sekere omstandighede, afhangend van die verlangde regshulp, 'n arbiter wel by magte sal wees om 'n toekenning ingevolge artikel 163 van die Wet te maak. Ongelukkig blyk dit uit die bewoording van die Wet en die howe se eng interpretasie daarvan dat die toepassing van artikel 163 in arbitrasieverrigtinge heeltemal uitgesluit is. Wetswysigings word aanbeveel ten einde die Suid- Afrikaanse regsposisie in ooreenstemming met internasionale ontwikkelinge te bring.en_US
dc.description.departmentMercantile Lawen_US
dc.description.librarianam2022en_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationSwart, W.J.C. 2021, 'The (possible) arbitration of disputes in terms of section 163 of the Companies Act 71 of 2008,', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 3, pp. 355-370.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttps://repository.up.ac.za/handle/2263/88483
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexisen_US
dc.subjectArbitrationen_US
dc.subjectDisputesen_US
dc.subjectCompanies Act 71 of 2008en_US
dc.subjectArbitrasieen_US
dc.subjectDisputeen_US
dc.subjectMaatskappywet 71 van 2008en_US
dc.titleThe (possible) arbitration of disputes in terms of section 163 of the Companies Act 71 of 2008en_US
dc.title.alternative(Moontlike) arbitrasie van dispute kragtens artikel 163 van die Maatskappywet 71 van 2008en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Swart_Possible_2021.pdf
Size:
1.15 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: