S.V. Petersen se poësie van verwantskap

dc.contributor.authorWillemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)
dc.contributor.emailhein.willemse@up.ac.zaen_US
dc.date.accessioned2012-05-08T06:11:39Z
dc.date.available2012-05-08T06:11:39Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstractDie artikel ondersoek met verwysing na enkele protesgedigte ‘n durende spanning in die poësie-oeuvre van S.V. Petersen, naamlik sy verhouding met sy “landgenoot met die ligte vel […] oor wie (hy) wroeg”. Ten aanvang word die ondersoek gerig op aspekte van taalverwantskap, daarna volg vrae oor die vormlike aspekte van sy poësie en laastens kom die verwantskapstema in sy oeuvre aan bod. Die basiese teoretiese aanname berus op Bakhtinaanse insigte en word aangevul met tersaaklike herkonstruktiewe kommentaar op die sosiale omgewing waarin die gedigte ontstaan het. Die vanselfsprekendheid van Petersen se Afrikaanse digterskap word in heroënskou geneem veral omdat die sosiale en politieke omstandighede in die 1940’s daarvoor ongunstig was. Vervolgens word taalregister as ‘n simboliese handeling bespreek waarna in enkele gedigte die ontwikkeling van die verwantskapidee oor die loop van veertig jaar agterhaal word. Dit blyk dat die aanmoediging van dosente en ouer medeskrywers, ‘n simpatieke uitgewery, sy Afrikaanse jeug en bes moontlik Petersen se behoudende politieke ingesteldheid beslag aan sy taalkeuse gegee het, terwyl sy poëtiese beskouing van verwantskap ontwikkel het vanaf vervreemding, gebrokenheid en verwyt tot ontnugtering en by die ouer, ryper digter tot optimisme.af
dc.description.librariannf2012en
dc.identifier.citationWillemse, HSS 2011, 'S.V. Petersen se poësie van verwantskap', Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, vol. 17, no. 2, pp. 1-20.en_US
dc.identifier.issn1022-6966 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/18712
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherSuider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistieken_US
dc.rightsSuider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistieken_US
dc.subjectAfrikaanse protespoësieaf
dc.subjectKleurpolitiekaf
dc.subjectOntnugteringaf
dc.subjectVervreemdingaf
dc.subjectVerwantskapaf
dc.subject.lcshPetersen, S. V. (Sydney Vernon), 1914-1987 -- Criticism and interpretationen
dc.subject.lcshPolitical poetryen
dc.subject.lcshAfrikaans poetryen
dc.subject.lcshProtest poetry, Afrikaansen
dc.subject.lcshEthnic relations -- Poetryen
dc.titleS.V. Petersen se poësie van verwantskapaf
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Willemse_SV(2011).pdf
Size:
277.98 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: