Prakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele prediking

dc.contributor.authorVan Tonder, Barend Jacobus
dc.date.accessioned2012-01-31T06:25:09Z
dc.date.available2012-01-31T06:25:09Z
dc.date.issued2011-12-09
dc.description.abstractMet die verskyning van die TV-medium binne die Suid-Afrikaanse milieu in die laat sestigerjare en vroeë sewentigerjare (vgl. Barnard 2009:192), het ’n nuwe wyse van kommunikasie die lig gesien. Grotendeels het dit meegebring dat die kommunikasiemedium van die woord deur die kommunikasiemedium van die beeld vervang is (vgl. Sweet 1999:200).Visuele kommunikasie het die mees ingrypende verskuiwing geword wat oor die afgelope vyf dekades plaasgevind het. Uiteraard het dit ‘n nuwe generasie na vore gebring, wat as die visuele generasie bekend staan, en binne die visuele taalkode kommunikeer. Visuele uitbeelding word in hierdie artikel gestel as ‘n legitieme vorm van homiletiese aanbieding naas die oratoriese aanbieding van die prediking. In hierdie artikel word drie kategoriee van visuele prediking word geidentifiseer, naamlik, (1) die visuele beeldpreek, (2) die visuele uitbeeldingspreek en die (3) visuele verbeeldingspreek. Praktiese riglyne vir elke vorm van visuele prediking word in hierdie artikel ontwikkel, sodat die visuele geletterdheid van die prediker kan verhoog.af
dc.description.librariannf2012en
dc.description.urihttp://www.ve.org.zaen_US
dc.identifier.citationVan Tonder, B.J., 2011, ‘Prakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele prediking’, Verbum et Ecclesia 32(1), Art. #388, 11 pages. http://dx.doi. org/10.4102.ve32i1.388af
dc.identifier.issn1609-9982
dc.identifier.other10.4102.ve32i1.388
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/17942
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherOpenJournals Publishingen_US
dc.rights© 2011. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en
dc.subjectVisuele predikingaf
dc.subjectVisuele uitbeeldingaf
dc.subject.lcshPreaching -- Audio-visual aidsen
dc.subject.lcshTheology, Practical -- Audio-visual aidsen
dc.subject.lcshCommunication -- Religious aspects -- Christianityen
dc.subject.lcshVisual communicationen
dc.titlePrakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele predikingaf
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanTonder_Praktiesteologiese(2011).pdf
Size:
375.88 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: