The impact of section 129(1)(a) of the National Credit Act on the prescription of credit agreement debt

dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.authorBoraine, A. (Andre), 1957-
dc.date.accessioned2016-05-06T12:34:06Z
dc.date.available2016-05-06T12:34:06Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractDie Nasionale Kredietwet 34 van 2005 vereis aflewering van & artikel 129(1)(a)- kennisgewing aan die verbruiker voordat & skuld wat voortspruit uit & kredietooreenkoms wat binne die trefwydte van die Nasionale Kredietwet val, afgedwing kan word. Hierdie kennisgewing het & baie spesifieke doel, naamlik om die verbruiker in te lig oor sy verstek ten aansien van die kredietooreenkoms en sekere alternatiewe geskilbeslegtingsinstansies voor te stel wat die verbruiker kan nader ten einde & dispuut op te los of & plan daar te stel om sy paaiement kragtens die kredietooreenkoms op datum te bring. Die Wet bepaal uitdruklik dat voldoening aan artikel 129(1)(a) & vereiste is voordat verrigtinge ter skuldafdwinging ingestel kan word. Die Wet bevat egter ook & eiesoortige bepaling in artikel 130(4)(b) waarvolgens die hof verplig is om & sui generis bevel te maak in geval van nienakoming van artikel 129(1)(a), te wete dat die hof verplig is om die verrigtinge te verdaag en die stappe te gelas wat die kredietverskaffer moet doen voordat die saak weer kan hervat. Die vraag onstaan gevolglik wat die rol van artikel 129(1)(a) is in die konteks van verjaring van & skuld wat voorspruit uit & kredietooreenkoms wat onder die Nasionale Kredietwet val. Hierdie bydrae ondersoek dus die interaksie tussen die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verjaring 69 van 1968 en fokus spesifiek op die rol van die artikel 129(1)(a)- kennisgewing in die konteks van verjaring van kredietooreenkomsskuld.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2016en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationVan Heerden, CM & Boraine, A 2015, 'The impact of section 129(1)(a) of the National Credit Act on the prescription of credit agreement debt', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, no. 78, pp. 457-475.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/52514
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectNasionale Kredietweten_ZA
dc.subjectKredietooreenkomsskulden_ZA
dc.subjectArtikel 129(1)(a)en_ZA
dc.subjectNational Credit Act 34 of 2005 (NCA)en_ZA
dc.subjectSection 129 (1)(a)en_ZA
dc.subjectCredit agreement debten_ZA
dc.titleThe impact of section 129(1)(a) of the National Credit Act on the prescription of credit agreement debten_ZA
dc.title.alternativeImpak van artikel 129(1)(a) van die Nasionale Kredietwet op die verjaring van kredietooreenkomsskulden_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanHeerden_Impact_2015.pdf
Size:
229.2 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: