Prostaat en blaasprobleme : 'n drukkende onderwerp
Loading...
Date
Authors
Marais, Andre
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Plus 50 Media (Pty) Ltd.
Abstract
Prostaat- en blaasprobleme is vir 'n man glad nie 'n aangename onderwerp van bespreking nie, maar Junie is internasionale mannegesondheidsmaand en daarom is 'n paar kwessies rakende die "oumansklier" ter sake. Daar is volop inligting oor sulke probleme op die internet en vriende kan altyd oorvloedig raad gee. Talle boererate is al beskryf wat wissel van gekookte anyssaad tot knoffelhuisies - en moet natuurlik nie al die Lennon-medisyne vergeet nie! Gelukkig verbeter die mediese wetenskap en tegnologie by die dag, asook die effektiwiteit van die behandeling van siektes, insluitende kanker.
Description
Keywords
Blaasprobleme, Prostaatprobleme, Mans
Sustainable Development Goals
Citation
Marais, A 2015, 'Prostaat en blaasprobleme : 'n drukkende onderwerp', Plus 50, vol. 10, no. 2, pp. 18-19.