Primary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008
dc.contributor.author | Delport, P.A. (Petrus Albertus) | |
dc.contributor.author | Labuschagne, Frederik J. | |
dc.date.accessioned | 2016-05-06T11:41:14Z | |
dc.date.available | 2016-05-06T11:41:14Z | |
dc.date.issued | 2015-05-21 | |
dc.description.abstract | Hoofstuk 4 van die Maatskappywet 71 van 2008 reguleer die publieke aanbod van effekte in primêre en sekondêre markte. Die aanbod om inskrywing en verkoop van effekte in die primêre mark ingevolge Hoofstuk 4 word ondersoek teen die agtergrond van die ontwikkeling en betekenis van onderskrywingstransaksies en die regulering daarvan in Suid Afrika. Die relevante omskrywings word uitgelig en gekontrasteer met die gemenereg asook ontwikkelinge in die maatskappyereg. Daar word aangetoon dat die huidige omskrywings van toepassing in Hoofstuk 4 tekortskiet. Primêre markinskrywing en -verkope word vergelyk met sekondêre markverkope alvorens probleme uitgelig word rakende die gesamentlike regulering van die twee markte in die lig van onderskrywingstransakies. Die aanwending en regulering van onderskrywing in die Verenigde State verskaf ! regsvergelykende basis. Die gevolgtrekking is dat regulering van effekte in die primêre en sekondêre mark blootgestel is aan gebreke in die toepassing en afdwinging van die regulerende bepalings, veral met betrekking tot onderskrywingstransaksies. | en_ZA |
dc.description.department | Mercantile Law | en_ZA |
dc.description.librarian | am2016 | en_ZA |
dc.description.uri | http://www.lexisnexis.co.za | en_ZA |
dc.identifier.citation | Delport, PA & Labuschagne, FJ 2015, 'Primary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 78, pp. 200-218. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1682-4490 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/52510 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | LexisNexis | en_ZA |
dc.rights | LexisNexis | en_ZA |
dc.subject | Hoofstuk 4 | en_ZA |
dc.subject | Maatskappywet 71 van 2008 | en_ZA |
dc.subject | Regulering van inskrywings en verkope | en_ZA |
dc.subject | Suid-Afrika (SA) | en_ZA |
dc.subject | Primary market sales | en_ZA |
dc.subject | Chapter 4 | en_ZA |
dc.subject | Companies Act 71 of 2008 | en_ZA |
dc.subject | South Africa (SA) | en_ZA |
dc.subject | Primêre en sekondêre markte | en_ZA |
dc.title | Primary market sales and Chapter 4 of the Companies Act 71 of 2008 | en_ZA |
dc.title.alternative | Regulering van inskrywings en verkope ingevolge Hoofstuk 4 van die Maatskappywet 71 van 2008 | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |