Waiting as a determinant of store image and customer satisfaction : a literature review

dc.contributor.authorKakava, Nicholas Z.
dc.contributor.authorErasmus, Alet C. (Aletta Catharina)
dc.contributor.emailalet.erasmus@up.ac.zaen_US
dc.date.accessioned2013-03-22T12:56:01Z
dc.date.available2013-03-22T12:56:01Z
dc.date.issued2012
dc.description.abstractVerskeie studies is beskikbaar wat die multi-dimensionele konseptualisering van diensgehalte, winkelbeeld en verbruikers se tevredenheid met dienslewering in die kleinhandel aanspreek. Hoewel wagtyd ingesluit word in die hiërargiese konseptualisering van verbruikers se persepsie van dienskwalitiet en pertinent oorweeg word in terme van die invloed daarvan op die onderskeie konstrukte, is daar tot dusver in navorsing min aandag daaraan geskenk. Die meeste studies wat wel verbruikers se persepsie van wagtyd aangespreek het, is in die laboratorium gedoen. Ten spyte van die invloed van wagtyd op verbruikers se persepsie van diensverskaffers het navorsers tot onlangs nog daarna verwys as 'n konstruk wat onderskat word in terme van die invloed wat dit op verbruikers se gedrag het. Verskeie navorsers het ook tot die slotsom gekom dat die invloed van wagtyd in terme van verbruikers se winkelondersteuning en winkellojaliteit nie onderskat moet word nie. Verskeie teoretiese perspektiewe kan gebruik word om die gevolge van wagtyd vir verbruikers en vir die kleinhandel te verstaan. Uiteraard kan persoonlike faktore en persoonlikheid nie tot dieselfde mate as omstandigheidsfaktore in ag geneem word wanneer handelaars poog om hulle dienslewering te verbeter nie. Navorsingsbevindinge kan nietemin bydra om verbruikers se frustrasie, optrede en klagtes beter te verstaan. In hierdie literatuuroorsig word bestaande literatuur geïntegreer om die belangrikheid van die wagkonstruk uit 'n verbruikers- sowel as 'n handelaarsoogpunt te bevestig. 'n Konseptuele raamwerk word saamgestel en voorstelle word gemaak om toekomstige navorsing op hierdie gebied te rig en aan te moedig, veral in die konteks van ontwikkelende lande.en_US
dc.description.librarianam2013en_US
dc.description.urihttp://www.up.ac.za/saafecs/en_US
dc.identifier.citationKakava, NZ & Erasmus, AC 2012, 'Waiting as a determinant of store image and customer satisfaction :a literature review', Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, vol. 40, pp. 99-113.en_US
dc.identifier.issn0378-5254 (print) 1682-6299 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/21206
dc.language.isoenen_US
dc.publisherSouth African Association of Family Ecology and Consumer Sciencesen_US
dc.rightsSouth African Association of Family Ecology and Consumer Sciencesen_US
dc.subjectCustomer satisfactionen_US
dc.subjectWaitingen_US
dc.subjectStore imageen_US
dc.titleWaiting as a determinant of store image and customer satisfaction : a literature reviewen_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Kakava_Waiting(2012).pdf
Size:
293.68 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: